V.l.n.r: Mia Schmidt, Top Presteerders en Paul-Hendri van der Merwe.
NHS se matriekgroep van 2019 het gesorg vir ‘n mooi veertjie in die 2020 hoed! Hoërskool Nelspruit is aangewys as die beste akademiese skool in kwintiel 4- en 5-skole en het ook die hoogste universiteitstoelatingsyfer in Mpumalanga. 40 Uit die 244 kandidate het vier of meer onderskeidings.
Mia Schmidt behaal die beste prestasie in Wiskunde en English FAL in Mpumalanga en is ook die tweede beste presteerder in die provinsie! Paul-Hendri van der Merwe staan ook saam met Mia spoggerig onder die Top 10 beste akademiese presteerders in Mpumalanga!
Aantal kandidate: 244
Slaagsyfer:
NHS = 99,6%
Mpumalanga = 80,3%
Gemiddelde % per leerling: 65,2%
Toelating tot Tersiêre Instellings: 99,6%
Universiteitsvrystelling: 82%
Diploma: 17,6%
Toekennings:
- Beste Akademiese skool in kwintiel 4&5
- Hoogste Universiteits toelatingsyfer in Mpumalanga
- Mia Schmidt: Top 10 (Beste prestasie in Wiskunde asook English FAL)
- Paul-Henri van der Merwe: Top 10
Simboolverspreiding:
- 347 A-simbole (20,1%)
- 371 B-simbole (21,5%)
- 385 C-simbole (22,3%)
- 344 D-simbole (20,0%)
- 197 E-simbole (11,4%)
- 56 F-simbole (3,3%)
- 23 G-simbole (1,3%)
Onderskeidings per kandidaat:
- 6 Leerlinge met 7 onderskeidings
- 13 Leerlinge met 6 onderskeidings
- 7 Leerlinge met 5 onderskeidings
- 14 Leerlinge met 4 onderskeidings
Top presteerders:
7-onderskeidings: 6
Suzanne Bothma, Christine Kruger, Margo Meyer, Mia Schmidt, Tiaan Schwirzer, Paul-Hendri van der Merwe
6-onderskeidings: 13
Ethan Coetzee, Bronwen Crawford-Brunt, Christina de Kock, Niel Henning, Mignon Joubert, Clarissa Potgieter,
Phillip-Martin Pretorius, Ruan Smith, Mariska Taljaard, Kobie Theron, Duné van Leeuwen, Jana Visser, Jacques Vosloo.
5-onderskeidings: 7
Lizamari Fuhri, Jeanne Joubert, Stefan Kruger, Tylo Roux, Liza Struwig, Rico van Greunen, Andreas van Heerden.
4-onderskeidings: 14
Lianca Drewel, Sunandi Gouws, Danica Grundlingh, Janicke Jacobs, Jessica Leicester, Christoph Mans, Devon Nell,
Deleen Oberholzer, Kaylan Sena, Carmi Steyn, Riané van der Merwe, Cherise van Duyker, Anika van Wyk, Sonet Vermaak.
Baie geluk aan al die NHS 2019 matrieks.