• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Mon, May 23, 2022
16 °c
Cape Town
15 ° Fri
17 ° Sat
15 ° Sun
13 ° Mon
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT
Home Other Provinces Mpumalanga

Hoërskool Nelspruit: Opwindende krieket lê voor vir afrigter en akademie

schoolsthatrock by schoolsthatrock
Jun 23, 2020
in Mpumalanga, Mpumalanga Schools, Mpumalanga Sports
0
0
0
SHARES
74
VIEWS
Share on FacebookShare on TwitterShare on Whatsapp

Foto links is Johan Rudolph en foto regs is hy saam met Xander Pitchers.

Vyf jaar gelede het mnr. Johan Rudolph, of eerder ”coach” Jo, hom in die Laeveld kom tuismaak. Hy is bekend vir sy uitmuntende werk as krieketafrigter, maar wat min mense weet, is dat hy self ‘n uithaler speler is! Hy het onder andere vir die Easterns en die Northerns President spanne gespeel.

READ ALSO

Podiumpret- Hoërskool Ermelo leer en presteer

EHS-Landsdiens – Landsdieners gekies vir provinsiale kamp

Dit kom dan as geen verrassing dat hy gekies is om Namibië se veteraan krieketspan te vertoonwoordig by die 50’s Krieket Wêreld Kampioenskappe nie. Hierdie internasionale toernooi gaan oor minder as ‘n maand plaasvind in Kaapstad. Namibië is in Poel B, en gaan te staan kom teen Pakistan, England, Suid-Afrika, Wallis en Indië. Johan sal te staan kom teen spelers soos Johnty Rhodes, Shailendra Singh en Giles Ecclestone.

ADVERTISEMENT

“Hierdie is ‘n een-in-‘n-leeftyd geleentheid en ek sien baie uit daarna om deel te wees van die Namibiese span en om teen verskeie bekende internasionale spelers te speel,” sê Johan. Ter voorbereiding van die toernooi, oefen hy weekliks in die gimnasium en in die krieketnette. Hy reken dat die veldwerk die moeilikste uitdaging gaan wees vir die 50-jarige en ouer spelers.

Dit is nie al wat in 2020 vir Johan voorlê nie. Die Johan Rudolph Akademie het 140 aspirant krieketspelers, van gr.1 tot matriek, wat van Maandag tot Vrydag hard werk saam met hom en Xander Pitchers. Hier word daar weekliks hard geoefen aan tegnieke en ander vaardighede. “Jy hou net nooit op met leer nie. Krieket, as ‘n sport, groei en ontwikkel deurentyd. Dit verg baie geduld en harde werk, maar die belonging is om die vordering in elke individu te sien,” sê Johan.

Xander het ‘n jaar gelede by die akademie aangesluit. Sy eerste indrukke van Hoërskool Nelspruit en die fasiliteit was blywend. “My hart is gewen toe ek die eerste keer met die kinders begin werk het. Hulle is baie leergierig en nederig,” sê Xander. Tot dusver was dit vir hom ‘n groot hoogtepunt toe ‘n paar van sy o/13 seuns die Mpumalanga-span gehaal het.

Die twee stem saam dat die sukses van die akademie goeie kommunikasie is. Die goeie verhouding wat gevorm word tussen die afrigters en spelers is besonders. “Ons gaan hierdie jaar aanhou en net verbeter.”

Die Johan Rudolph Akademie sien uit na die opgradering van die binnenshuise fasiliteite en die Laerskole T-20 toernooi, wat hulle vir die tweede keer gaan aanbied. “Verlede jaar was ‘n reuse sukses en vanjaar beloof weer ‘n uithaler toernooi! Indien jy belangstel om meer te weet van die akademie, kontak vir Johan Rudolph by 079-620-0604. Hy het nog plek vir spelers op Vrydae middae.

Tags: CricketHoërskool NelspruitSchoolsSports

Related Posts

Podiumpret- Hoërskool Ermelo leer en presteer
Latest News

Podiumpret- Hoërskool Ermelo leer en presteer

May 23, 2022
EHS-Landsdiens - Landsdieners gekies vir provinsiale kamp
Latest News

EHS-Landsdiens – Landsdieners gekies vir provinsiale kamp

May 23, 2022
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Eastern Cape

Thought for the week/ Gedagte vir die week

May 23, 2022
Hoërskool Nelspruit revue - Variété 2022 Ingebrand in gehoor se geheue
Latest News

Hoërskool Nelspruit revue – Variété 2022 Ingebrand in gehoor se geheue

May 16, 2022
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Eastern Cape

Gedagte vir die week/ Thought for the week

May 16, 2022
EHS Dogtershokkie - Hoërskool Ermelo se 1ste span kry nuwe uitrustings
Latest News

EHS Dogtershokkie – Hoërskool Ermelo se 1ste span kry nuwe uitrustings

May 15, 2022
Next Post
Grenville High School Chess

Grenville High School Chess

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

May 31, 2021
Happy Mothersday

What is a Mother?

May 14, 2017
PAUL ROOS RESULTS

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch – krieketuitslae

Jan 30, 2018
HOOFSEUNENHOOFDOGTER

Hoofseun en -Dogter Laerskool Mooirivier

Oct 11, 2017

Carmin Coetzer, oud-Uppie, vertoon nuwe kort film

Jul 26, 2016

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

Podiumpret- Hoërskool Ermelo leer en presteer

Podiumpret- Hoërskool Ermelo leer en presteer

May 23, 2022
EHS-Landsdiens - Landsdieners gekies vir provinsiale kamp

EHS-Landsdiens – Landsdieners gekies vir provinsiale kamp

May 23, 2022
Rekenaar Olimpiade - BVHS dring deur na tweede rondte

Rekenaar Olimpiade – BVHS dring deur na tweede rondte

May 23, 2022
Netbal - Hoërskool Outeniqua spanne dring deur na Top Skole rondte

Netbal – Hoërskool Outeniqua spanne dring deur na Top Skole rondte

May 23, 2022

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Quick Links

  • About Us
  • Advertise
  • Contact Us

Recent Posts

  • Podiumpret- Hoërskool Ermelo leer en presteer
  • EHS-Landsdiens – Landsdieners gekies vir provinsiale kamp
  • Rekenaar Olimpiade – BVHS dring deur na tweede rondte
  • Netbal – Hoërskool Outeniqua spanne dring deur na Top Skole rondte
  • SANESA Challenge – Sean Herron galloping to horse riding success

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms & Conditions
  • Privacy Policy

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.