Renate Krause, een van Ligbron Akademie vir Tegnologie se 2019 matrikulante is aangewys as een van die Top Tien presteerders in Wiskunde in die Gert Sibande-streek. Sy het 96% vir Wiskunde gekry. Sy ontvang vir hierdie prestasies ‘n tablet en ‘n pennestel van Anglo American.
Ligbron is baie trots op Renate!.