)

Ligbron bied Dup van Rensburg Uitnodigingsbyeenkoms aan

V,l.n.r:  Nicole Struwig  Zené Jonker en Kwanele Nkambule

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Saterdag, 25 Januarie, die tweede Dup van Rensburg Uitnodigingsbyeenkoms op Ligbron se gronde aangebied. Die dag was ‘n reuse sukses  met verskeie rekords wat verbeter is met die Liggies wat besondere goeie prestasies opgelewer het.  Die deelnemende skole was Ligbron, Hoërskool Lydenburg, Pongola Akademie en Hoërskool Delmas.  Die dag het in ‘n baie goeie gees plaasgevind en al die deelnemende atlete het vir goeie kompeterende atletiek gesorg.  Die volgende Liggies het ná afloop van die dag trofeë ontvang vir hulle uitstekende prestasie:

Nicole Struwig- beste junior veldatleet

Zené Jonker- beste senior baanatleet

Kwanele Nkambule- beste senior baanatleet en senior victor ludorum.

Die Liggies is ook as die wenspan vir die dag aangewys.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal