Agter: Mnr Leroux Jordaan
Middel: Mnr Jacques Malan en Me Diana venter
Voor: Mnr Willie Herb en Mnr Johan Pretorius
Jaarliks word daar tradisioneel nuwe personeel by HoĆ«rskool Nelspruit verwelkom. Ā 2020 Was geen uitsondering nie.Ā Vyf nuwe personeellede het op 15 Januarie by NHS begin.
Me. Diana Venter, ān nuwe Wiskunde en AdMaths-onderwyseres afkomstig van HoĆ«rskool Garsfontein in Pretoria, sĆŖ na haar eerste dag van somme doen saam met die Nellies: āDie skool is baie besig, maar die leerlinge is goed gemanierd, georganiseerd, geesdriftig en doelgerig. Sy is opgewonde oor hierdie nuwe ervarings wat NHS in haar lewe bring.Ā Sy is getroud en is ān ma van ān elfjarige dogter. Ā āUniek en respek is twee woorde waaraan die Nellies my laat dink,ā sĆŖ sy.
Mnr. Jacques Malan is ān oud-Nellie wat in 2013 matriek geskryf het. Hy keer terug na NHS, vanaf Middelburg, om Tegnologie en Lewenswetenskappe aan te bied en rugby af te rig. Hy is nog ongetroud. āBesig, maar āgreatāā is die woorde wat hy gebruik om die skool te beskryf na sy eerste dag as personeellid.
Om die Nellies te beskryf haal hy dr. Louis Swanepoel, vorige hoof van NHS, aan met die woorde: āDis hoendervleissake…ā Hy verkies dit om ān personeellid te wees, eerder as ān leerling.
Hy sien baie uit na die sport vanjaar. As oud- Nellie sĆŖ hy: āDie skool het baie verander en die Kultuursentrum is een van die grootste verbeteringe.ā
Mnr Johan Pretorius is aangestel as lid van die Bemarkingsburo van NHS. Hy het in 2000 by NHS gematrikuleer en is nou getroud en het twee seuns. Voorheen het hy by Curro Nelspruit gewerk. As oud-Nellie sien hy baie uit daarna om deel van die skool en sy ryke tradisies te wees.
Hy beskryf NHS as āān āgreatā skool om by te werkā na sy eerste amptelike werksdag.Ā Die Nellies kom vir hom baie dinamies voor.
āDie fasiliteite het baie verander en is baie beter as toe ek op skool was. Dit is nou van die bestes in die land,ā sĆŖ hy. Hy is baie bly om te sien dat die waardes wat leerling leer by die skool nog steeds dieselfde is.
As hy kon kies om ān leerling of ān personeellid te wees sou Ā hy eerder ān leerling wees, want dit was vir hom van die beste jare van sy lewe.
Mnr. Willie Herb is afkomstig van HoĆ«rskool Hoogenhout in Bethal. Hy is getroud en het ān seuntjie van drie jaar.
āNHS is ān baie bedrywige skool!ā sĆŖ hy na sy eerste dag as nuwe Sosiale Wetenskap onderwyser vir graad 8 en 9. Die nuwe skool met al die nuwe uitdagings en ervarings wat daarmee gepaard gaan, maak hom opgewonde vir sy pad vorentoe by NHS.
Die eerste woord wat by hom opkom as hy aan die Nellies dink is: āOngelooflik!ā
Mnr. Leroux Jordaan, ān oud HoĆ«rskool Driehoek-onderwyser, beskryf NHS as ān āgoed-geoliede masjien met die vriendelikste en hulpvaardigste personeel denkbaar.ā As hy die beeld wat die Nellies uitstraal in een woord kon opsom sal dit die woord āuitnemendheidā wees.
Hy bied LewensoriĆ«ntering vir graad 8 en 10 aan en rig verspring en driesprong af. Daar is ān opgewondenheid by hom oor hoe hy kinders se potensiaal kan ontwikkel in terme van akademie en veral in die sprongitems. Mnr. Jordaan sien daarna uit om vir leerders ondersteuning te gee met alledaagse kwessies wat hulle pla en om hul denkwyse te verbreed sodat hulle uit die boks kan dink. ān Hoogtepunt vir hom van sy koshuisinwoning is dat hy nie meer self hoef kos te maak en skottelgoed te was nie! Dit was vir hom as enkellopende ān enorme straf.
Die Nellies is baie opgewonde oor die nuwe personeel en verwelkom hulle met ope arms om deel te word van die Nellie-familie.