)

Oud-Liggie Elzani Botma staan vir niks terug nie

Oud-Liggie, Elzani Botma wat in 2014 by Ligbron Akademie vir Tegnologie gematrikuleer het, het vandat sy haar matriek met 8 onderskeidings geslaag het, nie terug gestaan vir enige iets nie.  Elzani het haar BSc Aktuariële wetenskap en BSc Hons Kwantitatiewe risiko bestuur grade verwerf.  Verlede jaar (2019) het sy haar meesters in wiskundige statistiek (MSc Wiskundige statistiek) gedoen en dit met Cum Laude geslaag.  Dit was ‘n 2 jaar kursus wat sy in 1 jaar voltooi het.  Elzani sal vanjaar met haar doktoraal in wiskundige statistiek (PhD Wiskundige statistiek) begin. Dit is altyd vir Ligbron ‘n groot eer om te sien as een van ons oud-Liggies met sulke pragtige prestasies spog.  Baie geluk Elzani en sterkte met vanjaar se studies.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal