)

Ligbron Top 10 Akademiese Presteerders

Die top leerder van elke graad:  Isabel Ferns, (Graad 8), Atiyyah Jassat (Graad 9), Nadine Brelage (Graad 10) en Cristian Izquierdo Ortega (Graad 11).

Die Top 10 Akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is op Maandag, 20 Januarie, aangewys.  Hierdie leerders was die top presteerders in hulle onderskeie graadgroepe wat bepaal is ná afloop van die 2019 eindeksamen.  Ligbron is voorwaar trots op elkeen van hierdie leerders met hulle uitstekende akademiese prestasies.

Graad 8 nou graad 9 Top 10: Isabel Ferns, Jana du Plessis, Fatimah Mogalia, Asiphesona Soyeye, Lucky Ngubeni, John Lloyd, Zeara Maseko, Janneke de Villiers, Shawn Kobe en Natalie Kobe.

Graad 9 nou graad 10: Atiyyah Jassat, Almaas Saley, Ané Roets, Adri van der Merwe, Danika Drotsky, Danielle Filter, Zahra Gardee, Imaan Tayob, Nomfanelo Magagula en Huzefa Patel.

Graad 10 nou graad 11: Nadine Brelage, Busisiwe Vemba, Kgomotso Maroga, Prajna Bhika, Zahra Dindar, Hubert Terblanche, Franco van Dijk, Jenna Scott, Gerhard Botma en Kundai Zimuto.

Graad 11 nou graad 12: Cristian Izquierdo Ortega, Ammaarah Arbee, Hannah Peer, Shraddha Agre, Fatiema Dendar, Dané du Toit, Itumeleng Nkambule, Lelani Davel, Hernu le Roux en Jané Bosman.

Graad 8 nou 9
Graad 9 nou 10
Graad 10 nou 11
Graad 11 nou 12
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal