)

HNS sportspesialis: atletiek oppad na ‘n wêreldbeker

Mnr. DP Badenhorst is op pad na ‘n wêreldbeker! Hy is baie opgewonde oor die geleentheid en sien uit om die SA atlete te ondersteun.

Mnr. DP Badenhorst (Hoërskool Nelspruit-sportspesialis: atletiek) is gekies as lid van die spanbestuur van die Atletiek Suid-Afrika-groep wat vanaf 27 September tot 6 Oktober in Doha, Quatar aan die Wêreld Kampioenskappe in Atletiek gaan deelneem.

Die Khalifa Internasionale stadion maak gereed vir 2000 atlete van 213 lande wat in hierdie tien dae om goue medaljes gaan meeding. Die SA-span van 31 atlete bestaan uit 26 mans en 5 vroue. Die groep word gelei deur die wêreldkampioen, Luvo Manyonga, wat sy wêreldtitel in die verspring sal verdedig. Suid-Afrika het algeheel derde geëindig in die medalje-tabel tydens die 2017 IAAF Wêreldkampioenskappe in Londen, toe hulle drie goue (Manyonga – verspring, Semenya – 800m, Van Niekerk – 400m), een silwer (Van Niekerk -200m) en twee brons medaljes huis toe geneem het (Samaai – verspring, Semenya – 1 500m).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal