)

HOËRSKOOL VRYBURG: RADIKALE REDENAARS

Leerders van Hoërskool Vryburg, Nealin van der Merwe, HP Joubert, Simon van Heerden, Kgalalelo Ditire, Tarah Höll en Mariska Brits dring deur na die Landsfinaal, wat op 12 Oktober plaasvind in Pretoria.

Hulle het in die volgende afdelings uitgeblink:

Gr 9 Reading Prose – Nealin van der Merwe
Gr 10 Afrikaanse Lees – HP Joubert
Gr 10 Afrikaans Redenaars- Simon van Heerden.
Gr 10 English Add Language (Speech & Reading) – Kgalalelo Ditire.
Senior Tweetalige Redenaars – Tarah Höll (gr10) en  Mariska Brits (gr12). Mariska ook deur vir Afrikaanse Lees gr12.

Baie geluk!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal