)

Menlo Mixit Tennistoernooi – Hoërskool Nelspruit presteer

Menlo Mixit Tennistoernooi. Hoërskool Nelspruit se tennisspanne het van 1 tot 4 Maart hul vaardighede gewys by die Menlo Mixit Tennistoernooi wat by Sun City plaasgevind het. Die kompetisie was sterk, maar NHS se spanne het uitstekend gespeel.

Die seniors het ‘n welverdiende derde plek behaal tydens die Mixit Tennistoernooi. .

Wedstryd-uitslae, seniors:

  • Wen teen Hoërskool Menlopark 2
  • Verloor teen Potchefstroom Gimnasium
  • Wen teen Midstream College
  • Verloor teen Menlo 1

Juniors

  • Wen teen Midstream College
  • Wen teen Potchefstroom Gimnasium
  • Wen teen Hoërskool Menlopark 1

Die hoogtepunt van hul deelname was die finale teen Hoërskool Menlopark 1. Dit was ‘n spanning-gelaaide finaal, maar die juniors het onverskrokke gespeel. Hulle behaal die oorwinning met ‘n telling van 14-11. Hierdie prestasie is ‘n bewys van die harde werk en toewyding van elke speler in die span.

Die Menlo Mixit Tennistoernooi was ‘n ervaring vol hoogtepunte vir al die spelers. Hoërskool Nelspruit is trots op die sukses van beide die seniors en juniors, en die skool sien nou uit na die NWU tennistoernooi wat vanaf 7-10 April in Pretoria plaasvind.

Nellies Juniors

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://nelliesh.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal