Boland Atletiek. Hoërskool Swellendam is baie trots op Ilandrie du Plessis. Sy is verkies tot die Boland Atletiek span vir dogters 0/17. Ilandrie het ‘n silwer medalje in die 1500m op die afgelope Boland Atletiek byeenkoms behaal.
Sy het vanjaar reeds vroeg gewys dat sy reg vir die seisoen toe sy haar eie rekord in hierdie item verbeter het op Hoërskool Swellendam se kleure byeenkoms. Die Wes-Kaap kampioenskappe vind op 15 en 16 Maart plaasvind.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf