)
Boland Atletiek – Hoërskool Swellendam

Boland Atletiek. Hoërskool Swellendam is baie trots op Ilandrie du Plessis. Sy is verkies tot die Boland Atletiek span vir dogters 0/17. Ilandrie het ‘n silwer medalje in die 1500m…

SA Toutrek Kampioenskap 2023 – Hoërskool Swellendam skitter

SA Toutrek Kampioenskap 2023. Geen reen, wind, wolkbreuk, weerlig of donderweer kon Hoërskool Swellendam by die afgelope naweek se SA Toutrek kampioenskap 2023 keer nie! Hoërskool Swellendam het die volgende…