SA Toutrek Kampioenskap 2023. Geen reen, wind, wolkbreuk, weerlig of donderweer kon Hoërskool Swellendam by die afgelope naweek se SA Toutrek kampioenskap 2023 keer nie!
Hoërskool Swellendam het die volgende medaljes verower:
Goud:
- 400 kg Seuns
- 520 kg Seuns
- 440 kg Dogters
Plaatfinaal: 400kg B Seuns (het meisies ingesluit)
Silwer:
- 520kg Gemeng
- 440kg Seuns
Brons:
Internasionele toetswedstryde teen Engeland: 520 kg Gemengde Span.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf