)

Kultuurweek by NHS skop af met “Val,gly…SKOTVRY!”

Vlnr:  Dewald Vorster, Anke Oelofse en Megan Bester.

Hierdie week het afgeskop met Hoërskool Nelspruit se Tienertoneelstuk, “Val,gly…SKOTVRY!” wat NHS se leerders onlangs by die ATKV-kompetisie aangebied het.

NHS het sy jaarlikse kultuurweek Maandag, 26 Augustus, met die ATKV Tienertoneelstuk in die skoolsaal afgeskop. Vanjaar se inskrywing vir die ATKV Tienertoneel was “Val, gly … SKOTVRY!”

Dit is deur Nellies se eie leerders, Anja van Rooyen en Nina van Eeden, in samewerking met die regisseur, Frances van Niekerk, geskryf.

Dit handel kortliks  oor die wel en weë van verskeie tieners wat weens ernstige oortredings in ‘n jeug-aanhoudingsentrum, BOSSASA KIDS, bly.

As gevolg van korrupsie is daar geen geld om die sentrum mee aan die gang te hou nie en word dit gesluit. Wat gaan van die kinders word?

Tydens die kompetisie op 31 Julie te Ermelo, het die stuk verskeie nasionale bronstoekennings ontvang:

Die verhoogbestuur: Aniska Breedt, Kathrine Rademeyer en Carmen Venter

Choreografie: Zelmy Joubert

Kanaries as emsamble: Anrich Eloff, Kethan du Plessis en Egan Grobler.

Nina van Eeden en Anja van Rooyen
Egan Grobler en Keathen du Plessis
Anja van Rooyen

 

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal