)

Noordvaal Grootskole Hokkie – Hoërskool Nelspruit wen silwer

Noordvaal Grootskole Hokkie. Hoërskool Nelspruit se o/15 dogters hokkiespan, die Green Sticks, het deelgeneem aan die Noordvaal Grootskole (B-Afdeling) uitspele vanaf 9 tot 12 Augustus te Krugersdorp. Hierdie span het uitstekende hokkie gespeel en het al hulle wedstryde gewen tot en met die finaal. Me. Riana Blom (afrigter) sê hierdie span het ‘nellieguts’ gewys!

Uitslae:

  • Hoërskool wen 2-0 teen Hoërskool Sasolburg
  • Wen 1-0 teen Hoërskool Dr Malan
  • Wen 1-0 teen Hoërskool Montana
  • Wen 6-0 teen Hoërskool Pionier
  • Wen 2-1 teen PHS
  • Verloor 1-2 teen Hoërskool Zwartkop

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://nelliesh.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal