Lejweleputswa krieket. Ses leerders van Primêre Skool Naudeville, is ingesluit in die o.11B Lejweleputswa krieketspan. Die spelers is Jaydin Nel, Rupert van Zyl, Tony Hitge, Ruben Schutte, Hanno van Jaarsveld en Nardus Cronje.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf