Lejweleputswa Krieket. Agt leerders van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in die Seuns 0/13B en Dogters o.13B Lejweleputswa krieket spanne!
Die seuns krieketspelers is Jay-Cee Fritzgeralds, Rico Schoeman, Pedri van der Merwe en Cyril Long. Die Dogters krieket spelers is Mia Best en Chenike van der Merwe.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf