)

MPU Kuns Kompetisie – Erries palm toekennings in

MPU Kuns Kompetisie. Hoƫrskool Ermelo se leerders neem jaarliks deel aan die Mpumalanga kuns-en ontwerp-kompetisie. Dit is deur die Department van Onderwys geloods. Skole regoor Mpumalanga, wat Visuele Kuns as vak aanbied, neem aan die MPU Kuns Kompetisie deel. Die Erries skryf elke jaar in en behaal uitsonderlike prestasies.

Hierdie jaar se tema was ‘Beweging’ en leerders moes kreatiewe werke skep wat deur ’n paneel beoordeel is. Die Erries het tydens ’n prysuitdeling in Mbombela ’n eerste plek (Isabella Burgers) en ā€˜n tweede plek (Inge van der Walt) in Mpumalanga verower. HoĆ«rskool Ermelol ontvang ook vir die tweede jaar die Martie Buys-wisseltrofee vir beste student in Visuele kuns in Mpumalanga.

Die volgende leerders het ook Top 10 (kunswerke bo 80%) plekke behaal en sertifikate ontvang:

Sanenhlanhla Thabethe, BeyoncƩ Machidza, Celine Hamman en Dineo Nkoana, graad 11-leerders, en Isabella Burgers, Inge van der Walt, LeanƩ du Toit, Suzanne Jansen van Rensburg, Celine Jansen van Rensburg, Ancois van den Berg, Jessica van Niekerk en Bianca de Jager, graad 12-leerders.

Die leerders se kunswerke is uitgestal in die Mbombela gallery en kan deur die publiek besigtig word tot 18 Augustus. Daarna word die werke by die Mbombela Skou uitgestal.

Baie geluk aan elke leerder met hierdie besondere mooi talent en toekennings. Ook geluk aan me Carin van der Merwe wat aan stuur staan van die Visuele Kuns.

Inge van der Walt en Isabella Burgers

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal