)
Impi Visser-dag – HoĆ«rskool Ermelo

Impi Visser-dag. Op Saterdag 7 September het die Erries hul jaarlikse Impi Visser 7’s-dag aangebied. Hierdie dag bestaan uit 7’s rugby, Fast 5-netbal en 5’s-dogtershokkie. Dit was ’n reusesukses met…

HoĆ«veld Tennisspan – HoĆ«rskool Ermelo

HoĆ«veld Tennisspan. Foto van links: Julie Uys, Madri van Niekerk,Ā Ryno MaritzĀ enĀ Rinehardt Bƶhmer Errie-tennisspelers het die afgelope naweek hulself terdeĆ« geniet toe hulle as deel van die HoĆ«veld Tennisspan kragte gemeet…

SA-kleure in Ringbal – HoĆ«rskool Ermelo

SA-kleure in Ringbal. HoĆ«rskool Ermelo leerder, MarinĆ© van Nieuwenhuizen het die Mpumalanga Noordelike Ringbal Distrik verteenwoordig by die RSA-Toernooi in Pretoria as lid van die o.15-span. Sy is gekies as…

SA Gholf Kampioen – HoĆ«rskool Ermelo

Erri Gholfer SA Kampioen. Bea Breedt, HoĆ«rskool Ermelo leerder, het op 7 en 8 Julie aan die SA HoĆ«rskool Dogters-kampioenskap deelgeneem by Middelburg Country Club. By diĆ© geleentheid word Bea…

Boerperd Skou – HoĆ«rskool Ermelo

Nasionale Boerperd Skou. HoĆ«rskool Ermelo leerder, Mandi van der Wath, het deelgeneem aan die Nasionale kampioenskap van die Boerperd skou en het uitstekend presteer. Sy behaal twee tweede plekke: onderskeidelik…

Landsdiens Provinsiale Kamp – HoĆ«rskool Ermelo

Landsdiens Provinsiale Kamp. Agtien Erries het die voorreg gehad om die jaarlikse Landsdiens Provinsiale Kamp by te woon. Die kamp is aangebied by die Mighty Apies River Lodge. During the…

Moedersdag – Erries by Mamma Mia

Moedersdag – HoĆ«rskool Ermelo se leerders wat betrokke is by die EHS-musiekblyspel se repetisies vir 2024 het “Mamma Mia” gaan kyk. Die leerders het op Sondag, 12 Mei asem geskep…

Poort Publikasie – HoĆ«rskool Ermelo pryk weer

Poort Publikasie. HoĆ«rskool Ermelo skryf jaarliks uitstaande opstelle in vir die Poort Skryfkompetisie. Hierdie kompetisie word aangebied in samewerking met die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. EHS kan met…

Mpumalanga netbal – HoĆ«rskool Ermelo spelers deel van spanne

Mpumalanga netbal. HoĆ«rskool Ermelo is besonder trots op die netbalspelers wat gekies is as deel van die onderskeie Mpumalanga-negbalspanne: Me U-VandĆ© Nortje is ook aangewys as die amptelike afrigter vir…

ATKV-Redenaars – Errie-sprekers praat plekke los

ATKV-Redenaars. HoĆ«rskool Ermelo is besonder trots op die redenaars wat deur is na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaars wat op 10 Mei te HTS Witbank plaasvind: Graad 8-9, Afrikaans…

Mpumalanga Hokkie – HoĆ«rskool Ermelo spelers in spanne

Mpumalanga Hokkie. Nege dogters van Hoƫrskool Ermelo is gekies vir onderskeie Mpumalanga hokkiespanne: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf

Pretloop vir CANSA – HoĆ«rskool Ermelo

Pretloop vir CANSA. Op Donderdag, 11 April, het die Erries ’n Pretloop vir CANSA aangebied. Die pretloop, ten bate van CANSA, was ’n besondere sukses. EHS bedank elke persoon wat…

EHS Rugby en Hokkie – HoĆ«rskool Ermelo vs Witteberg

EHS Rugby en Hokkie. EHS Rugby en Hokkie het Saterdag, 13 April, vriendskaplike wedstryde teen HoĆ«rskool Witteberg gespeel. Die Erries se dogtershokkiespanne en vier rugbyspanne te staan gekom teen HoĆ«rskool…

EHS 110 Jaar – HoĆ«rskool Ermelo sedert 1914

EHS 110 Jaar. EHS 110 jaar van SeĆ«n! In 1914 het iets besonders in Ermelo tot stand gekom: die begin van HoĆ«rskool Ermelo. In 2024, 110 jaar later, spog die…

SA Atletiek Kampioenskap – HoĆ«rskool Ermelo presteer

SA Atletiek Kampioenskap. Sewe alete van HoĆ«rskool Ermelo het vanaf 21 tot 23 Maart aan die SA Atletiek Kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap is aangebied by Pilditch Stadion in Pretoria. EHS…

Errie-groentjies – HoĆ«rskool Ermelo groentjies konsert

Errie-groentjies. Die Errie-groentjies het die gemeenskap weer in verwondering! Op Maandag, 18 Maart, het diĆ© gróót tradisie van die jaarlikse EHS-groentjies plaasgevind. Die kompetisie tussen Huis Veltman, Nelstehuis en Huis…

Mumalanga Atletiek Kampioenskap – EHS atlete op pad na SA’s

Mumalanga Atletiek Kampioenskap. Op 9 Maart het van die Errie-atlete aan die Mumalanga Atletiek Kampioenskap deelgeneem te Secunda. Die atlete het uitstekend gevaar: Al vier hierdie seuns kwalifiseer om vir…

Nasionale skietproewe – HoĆ«rskool Ermelo na finaal

Nasionale skietproewe. Twee van HoĆ«rskool Ermelo se skuts, Marla de Jager en Dihandri Morkel, is uitgenooi om aan die finale nasionale skietproewe deel te neem. Dit is vir die nasionale…

MPU Atletiekkampioenskap – EHS-atlete kwalifiseer

MPU Atletiekkampioenskap. HoĆ«rskool Ermelo atlete het op Saterdag, 24 Februarie, aan die Gert Sibande-kampioenskap deelgeneem. Ses EHS atlete het puik presteer en sal op 16 Maart aan die MPU Atletiekkampioenskap…

Wintersport – HoĆ«rskool Ermelo winterseisoen skop af

Wintersport. Op Saterdag, 24 Februarie, het die Erries se wintersporte hulle eerste vriendskaplike wedstyde gespeel te HoĆ«rskool Brandwag. Dit het netbal, hokkie en rugby ingesluit. Die netbal se uitslae: Dogtershokkie…

EHS-onderwysers ontvang toekennings – HoĆ«rskool Ermelo

EHS-onderwysers ontvang toekennings. Tydens die Gert Sibande se Distrik Prysuitdeling het HoĆ«rskool Ermelo ’n toekenning ontvang vir universiteitsvrystelling van 74, 6% wat deur die matriekgroep van 2023 behaal is. Die…

Hibriede sonkragsisteem – HoĆ«rskool Ermelo straal

Hibriede sonkragsisteem. HoĆ«rskool Ermelo is besonder trots op die nuutste toevoeging tot die Erries se infrastuktuur: ’n Hibriede sonkragsisteem. Alhoewel EHS nie die eerste skool is wat van sonkrag gebruik…

Noordheuwel Top 15 Atletiek – Erries Top-atlete presteer

Noordheuwel Top 15 Atletiek. HoĆ«rskool Ermelo se top-atlete het Woensdag, 7 Februarie, aan die Noordheuwel Top 15 Atletiek byeenkoms deelgeneem. Die atlete het, soos dit die Erries betaam, uitstekend gevaar…

Akademiese prysuitdeling – EHS leerders ontvang erkenning

Akademiese prysuitdeling. Tydens HoĆ«rskool Ermelo se akademiese prysuitdeling wat op Maandag, 6 Februarie, plaasgevind het, is leerders na aanleiding van 2023 se uitslae vereer. The Errie award for the top…

HoĆ«rskool Hans Moore Atletiek – HoĆ«rskool Ermelo

HoĆ«rskool Hans Moore Atletiek. Goed, beter, Erries! Op Vrydag, 2 Februarie, het die Erries aan ’n vriendskaplike atletiekbyeenkoms by HoĆ«rskool Hans Moore deelgeneem. As gevolg van die weer het slegs…

Landsdiens – HoĆ«rskool Ermelo Leerders dien op bestuur

Landsdiens. Vyf leerders van HoĆ«rskool Ermelo is gekies om op die Landsdiensbestuur vir 2024 te dien. Die Erries is trots op hierdie leerders en wens hulle ā€˜n voorspoedige jaar toe.…

‘Tennis Social’- HoĆ«rskool Ermelo begin met feestelike opwinding

‘Tennis Social’. Op Donderdagaand, 25 Januarie, het 28 gemengde dubbelspare ingeskryf vir HoĆ«rskool Ermelo se heel eerste ‘Tennis Social’ van 2024. Tussen ure se speel deur het die braaivleisvure en…

Errie Matriekgroep 2023 – EHS behaal uitstekende resultate

Errie Matriekgroep 2023. Die Errie-matriekgroep 2023 se uitslae van 2023 getuig weereens van HoĆ«rskool Ermelo se harde werk. Ongetwyfeld ook die deursettingsvermoĆ« en toewyding van die onderwysers sowel as die…

Departementshoof Wiskunde – EHS nuwe Departementshoof

Departementshoof Wiskunde. HoĆ«rskool Ermelo spog met hul nuwe Departementshoof Wiskunde, Me DedrĆ© Schoeman. Dit is ’n groot eer en EHS wens haar alle voorspoed en seĆ«n toe vir die nuwe…

Sala Public Speaking Nationals – Errie orators excel

Sala Public Speaking Nationals. Ermelo High School is proud of their learners who participated and did extremely well at the Final Round of the SALA Public Speaking Nationals. Results: The…

Con-Spirito forte – EHS leerders vaar uitstekend

Con-Spirito forte. Drie leerders van Erries het deelgeneem aan die forte (finale) rondte van Con-Spirito kunswedstryd. Hulle verwerf uitstekende resultate: Madri van Niekerk: MianĆ© Swanepoel: DaniĆ«l Mostert: EHS is ook…

Motor Rally – EHS-personeel uitgedaag op Rally

Motor Rally. Op Saterdag, 11 November, is die personeel en beheerliggaam bederf met ’n uitstappie na mnr Johan Strauss se Motor Rally baan. Die rede is om die personeel voor…

Beeld Skryfkompetisie – EHS-leerders presteer

Beeld Skryfkompetisie. HoĆ«rskool Ermelo se leerders neem jaarliks deel aan die Beeld Skryfkompetisie. Die leerders het vanjaar weereens uitstekende uitslae behaal. Isabelle Moussier het nasionaal ’n vyfde plek in die…

Mpumalanga seuns tennis-kampioenskap – Errie nommer een

Mpumalanga seuns tennis-kampioenskap. HoĆ«rskool Ermelo leerder, Henning Romijn, het aan die Mpumalanga o.15 seuns tennis-kampioenskap deelgeneem op 4 en 5 November. Aan die einde van die toernooi is Henning gekroon…

Visuele kuns – EHS hou spog kuns-uitstalling

Visuele kuns. Die graad 12-leerders van HoĆ«rskool Ermelo hou elke jaar ’n kuns-uitstalling waar die leerders hul harde werk van hul visuele kuns deur die jaar vertoon. Temas wat hierdie…

EHS Lourierfunksie – HoĆ«rskool Ermelo vereer prestasies

EHS Lourierfunksie.Ā HoĆ«rskool Ermelo het tydens hul jaarlikse EHS Lourierfunksie. Daardeur word erkenning aan leerders gegee wat gedurende die jaar op verskillende gebiede presteer het. Die toekennings wat die leerders ontvang…

Pro Series Indoor Hockey – EHS-seuns na nasionale kampioenskap

Vyf o.14 seuns van HoĆ«rskool Ermelo gaan vanaf 13 tot 17 Desember deelneem aan die “Pro Series Indoor Hockey Nationals” te Kaapstad. Hierdie seuns, Willem Jacobsz, Nathan Herbst, Jan-Paul Grey,…

Kerssangdiens – Erries se lewens verryk

Kerssangdiens. Op Woensdag, 25 Oktober, het die Erries hul jaarlikse Kerssangdiens in die EHS-Ouditorium gehad. Hierdie is die eerste geleentheid met die nuwe Kultuurvoorsitters, Bea Niemand en Rinus Louw, aan…

Netbal Pretdag – HoĆ«rskool Ermelo

Netbal Pretdag. Die Erries het op 26 Oktober ’n bedrywige jaar afgesluit met ’n netbal pretdag. Daar was 24 gemenge spanne wat almal wou deel in die pret voordat die…

Erries Pragseremonie – EHS Graad 11’s ontvang Streepbaadjies

Erries Pragseremonie. Op Maandag, 23 Oktober, is die jaarlikse Erries pragseremonie gehou waar die graad 11’s hul streepbaadjies ontvang. Die simboliese waarde agter die baadjies is iets wat die Erries…

HoĆ«veld-streek Tennis – EHS kraai koning

Hoƫveld-streek tennis: Drie Errie-tennisspelers het aan die finale uitspeelwedstryde van die Hoƫveld-streek Tennis deelgeneem en uitstekende uitslae behaal: Seuns o.15: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf

Indoor Hockey – HoĆ«rskool Ermelo leerder in span ingesluit

Indoor Hockey. HoĆ«rskool Ermelo leerder, MianĆ© Swanepoel, is gekies vir die dogters o.14A Mpumalanga Indoor Hockey span. MianĆ© speel vanaf 13 tot 17 Desember by die Pro Series Indoor toernooi…

Spogbundel – HoĆ«rskool Ermelo spog met nog ’n Spoiings

Spogbundel. Die jaarlikse spogbundel van EHS, Spoiings, is bekendgestel. Hierdie bundel is ’n versameling van spogskryfstukke wat deur die loop van die jaar deur leerders geskryf is. Dit is elke…

Afrikaanse Ekspo – HoĆ«rskool Ermelo presteer

Afrikaanse Ekspo. Vyftien leerders van Hoƫrskool Ermelo het aan die Afrikaanse Ekspo deelgeneem en baie goed presteer. Leerders wat goud behaal het: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf

Oppie-Tong-Af – Errie onder top drie landswyd

Oppie-Tong-Af. Op 12 Oktober het twee Erries aan die Nasionale rondte van Oppie-Tong-Af Redenaars deelgeneem in Centurion. Janeske Janse van Rensburg, Graad 8-leerder, het ’n nasionale derde plek vir Afrikaans…

SANESA Nasionale kampioenskap – Errie ruiters in SA span

SANESA Nasionale kampioenskap. Gedurende die afgelope vakansie het EHS-leerders aan die SANESA Nasionale kampioenskap deelgeneem en besonder goed presteer. In die Western Mounted Games-afdeling het Lienke van Rooyen, Mia Botha,…

SA’s Stoei – HoĆ«rskool Ermelo leerder behaal 3de plek

SA’s Stoei. HoĆ«rskool Ermelo leerder, Willem Landman, het op 7 Oktober aan die SA Stoei Kampioenskap deelgeneem. Hy het ’n derde plek behaal in die ā€œFreestyleā€ o.15-afdeling. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

WOW Spelfees – HoĆ«rskool Ermelo vaar goed

WOW Spelfees. Twee leerders van HoĆ«rskool Ermelo, Tharina Viljoen en Esmari Kloppers, het op 7 September aan die Nasionale rondte van die WOW Spelfees by die Universiteit van Stellenbosch deelgeneem.…

SA Skole Landloop – HoĆ«rskool Ermelo maak hul merk

SA Skole Landloop. Twee atlete van HoĆ«rskool Ermelo, Esmarie en Aletha Kloppers, het hul merk gemaak. Hulle het op 30 September aan die SA skole-landloop kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap is…

AVS-somerweek – Erries gekies vir SA Bokkies

AVS-somerweek. HoĆ«rskool Ermelo leerders het deelgeneem aan die AVS-somerweek het op 3 Oktober te Oos-Moot plaasgevind het. Danielle Hatingh van EHS het die o.15-snelbalspan (Fast 5) van HoĆ«veld verteenwoordig. Lenize…