EHS Lourierfunksie. Hoërskool Ermelo het tydens hul jaarlikse EHS Lourierfunksie. Daardeur word erkenning aan leerders gegee wat gedurende die jaar op verskillende gebiede presteer het.
Die toekennings wat die leerders ontvang het, spreek van harde werk en deursettingsvermoë van die leerders- waardes wat vir EHS besonder belangrik is.
































Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








