)

Prysuitdeling 2023 – Hoërskool Goudveld bekerwenners en Top 10

Prysuitdeling 2023. Hoërskool Goudveld is baie trots op hul Graad 11 bekerwenners en Top 10 leerders. Gouties word op ‘n GOUTENTIEKE wyse beloon vir hul uitnemendheid en harde werk in 2023.

Top 10 – Graad 12 Akademiese presteerders:

Michaela Pottas – Dux leerder

  • Vakprestasies: Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, REK, LW, FW
  • Hoogste punte in Vak: Afrikaans
  • ATKV wisseltrofee en R500 geskenk deur Mosaic Begrafnisdienste
  • Engels: Annamarie Nieuwoudt wisseltrofee en R500 geskenk deur SLT Ouditors/ Chartered Accountants
  • Wiskunde: Deon Jooste wisseltrofee en R500 geskenk deur Rith Professionele Dienste
  • REK: Hanneli Bekker wisseltrofee en R500 geskenk deur Rith Professionele Dienste
  • Akademiese prestasie : Akademiese erekleure, 89%
  • Hannes Pelser wisseltrofee: beste stelwerk en R500 geskenk deur Schoeman, Kellerman & Kotze Inc.
  • Beklee eerste posisie in Graad 12
  • Graad 12 Dux-leerder: Vossie Vorster wisseltrfee en R1000 geskenk deur Schoeman, Kellerman & Kotze Inc.
  • Kultuurprestasie: Voortrekkers, erekleure
  • Presidentverkenner en gebiedsjeugleier
Nina Schonken
  • Vakprestasie: Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, REK, LW, FW
  • Hoogste punte in vak: FW
  • Akademiese prestasie: Akademiese erekleure88%
  • Beklee tweede posisie in Graad 12Ontvang R500 geskenk deur SLT Auditors/Chartered Accountants
  • Kultuurprestasie Uitvoerende Kunste: Erekleure in dans
  • ATKV halferekleure, streekspan
  • Sportprestasie: Beste senior Skaakspeler, Shaun Stevens wisseltrofee

Kayla Rensburg –

  • Vakprestasies: Afrikaans Engels, LO, Wiskunde, LW, RTT, FW
  • Hoogste punte in vak: LO
  • Wessels wisseltrofee en R500 geskenk deur Thepa Trading
  • LW: R & R Trust wisseltrofee en R500 geskenk deur Mosaic Begrafnisdienste
  • Akademiese prestasie: Akademiese erekleure, 87%
  • Beklee derde posisie in Graad 12
  • Ontvang R300 geskenk deur Odendaal Marais Ouditeure
Ruané Jansen van Vuuren –
  • Vakprestasies: Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, LW, RTT, FW
  • Hoogste punte in vak: RTT
  • Rina Eckley wisseltrofee wn R500 geskenk deur Mainsure Maintenance
  • Akademiese prestasie: Akademiese erekleure 87%
  • Sportprestasie: atletiek halferekleure, deelname aan Vrystaat Interhoër atletiekbyeenkoms

Delmar Smit-

  • Vakprestasies: Afrikaans, Engels, LO, REK, LW
  • Akademiese prestasie: erekleure, 84%
  • Sportprestasie: tennis. halferekleure Lejweleputswa o.18 span
  • Kultuurprestasie: Voortrekkers, Erekleure Presidentsverkenner
Britney Wasyliszyn –
  • Vakprestasies: Afrikaans, Engels, LO, Rek, LW
  • Aksdemiese prestasie: akademiese erekleure, 83%
  • Sportprestasie: Tennis, halferekleure Lejweleputswa o.18 span
  • Beste o.18 dogter-tennisspeler, Thepa Trading wisseltrofee
  • Netbal: halferekleure, Lejweleputswa o.18 span

Ashley Wasyliszyn –

  • Vakprestasies: Afrikaans, Engels, LO REK, LW
  • Akademiese prestasie: Akademiese erekleure, 83%
  • Sportprestasie: Tennis, halferekleure Netbal: halferekleure, Lejweleputswa o.18 span o.18 span
  • Netbal: halferekleure, Lejweleputswa o.18 span
Ilke De Klerk –
  • Vakprestasies: LO, Rek, LW, VST
  • Hoogste punte in vak: VST
  • Pits Restaurant wisseltrofee en R500 geskenk deur Multipol Insurance Brokers
  • Akademiese prestasie: Akademiese erekleure, 80%
  • Sportprestasie: Netbal erekleure, Vrystaat o.18 span
  • Beste vordering o.18 netbal
  • Goudveld Hoërskool wisseltrofee
  • Dogters-atleet van die jaar. Lesley Jacobs wisseltrofee
  • Atletiek: erekleure, Vrystaat-span na SA’s
  • Tennis: halferekleure, Lejweleputswa span

Layla De Hart –

  • Redakteur van die jaar, Amori Olivier wisseltrofee
  • Beste musiekleerder, Hattingh Basson wisseltrofee

Beslynne Smith –

  • Vakprestasies: Afrikaans, Engels LO
  • Akademiese prestasie: Halferekleure akademie, 73%
  • Kultuurprestasie: Uitvoerende kunste. Erekleure drama
  • Skryfkuns: erekleure, 1ste tot 3de plek tydens Beeld landwye kompetisie, Johan Esterhuizen wisseltrofee
  • Beste dramaleerder dogter, DJ Kruger wisseltrofee

Kate-Lynn Fick –

  • Vakprestasie: WG
  • Hoogste punte in vak: WG
  • Johan van der Walt wisseltrofee en R500 geskenk deur Hygiene Outright
  • Akademiese prestasie halferekleure, 73%.

Janco Buitendach –

  • Vakprestasie: LO, IGO
  • Hoogste punte in vak, IGO
  • Fresh Bake wisseltrofee en R500 geskenkdeur Atlas Skool & Sport
  • Akademiese prestasie: Akademiese halferekleure, 73%

Zander Van der Berg –

  • Hoogste punte in vak: BST, PG Glass wisseltrofee en R500 deur SLT Auditers/ Chartered Accountants
  • Akademiese prestasie, Halferekleure, 71%

Wilbrie Van Zyl –

  • Vakprestasie: LO
  • Sportprestasie: Senior baanatleet
  • Henrie Muller wisseltrofee
  • Atletiek: Halferekleure, deelname aan Vrystaat Interhoër

Nonnie Mjaliswa –

  • Beste netbalspeler o.18
  • Prellergroep, wisseltrofee

Tshwaro Mokgage –

  • Beste o.18 seuns tennisspeler
  • Paul Slabbert wisseltrofee

Kay-Lee Hall –

  • Beste o.18 Hokkiespeler
  • Fredelia Slagters wisseltrofee

TJ Sandys –

  • Beste seuns-gholspeler
  • Rubinco wisseltrofee

Juanricht Cloete –

  • Sportprestasie: atletiek. Halferekleure, deelname aan Vrystaat Interhoër
  • Rugby, erekleure Griffons Cravenweek o.18 span
  • Beste o.18 rugbyspeler. Builders Market wisseltrofee
Top 10 – Graad 11 Akademiese presteerders:

Shalea Pretorius –

  • Vakprestasies: Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, Rek, LW en FW
  • Hoogste punte in vak Afrikaans, Rek en Wiskunde
  • Ontvang wisseltrofee: UV Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
  • Akademiese prestasie: Akademiese erekleure – 90%
  • Beklee eerste posisie in Graad 11
  • Ontvang Builders Market wisseltrofee

Hanco de Beer –

  • Vakprestasies: Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, Rek, LW, FW
  • Hoogste punte in vak FW, LW, LO, LW
  • Ontvang wisseltrofee: UV Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
  • Akademiese prestasie: Akademiese erekleure – 88%
  • Beklee tweede posisie in Graad 11

Annche Zwarts –

  • Vakprestasies: Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, LW, FW, IGO
  • Akademiese prestasie: Aksdemiese erekleure 84%
  • Beklee derde posisie in Graad 11
  • Ontvang geskenk deur Multipol Ins Brokers
  • Sportprestasie: Krieket erekleure – Vrystaatspan
  • Beste o.18 dogter-kolwer – Mike Coetzee wisseltrofee
  • Beste o.18 digter bouler – Jaco Ackerman wisseltrofee
  • Beste dogterkrieketspeler – Frank Ferreira wisseltrofee
Adriaan Müller –
  • Vakprestasie: Afrikaans, LO, Wiskunde, LW, IGO
  • Akademiese prestasie: Akademiese erekleure – 83%
  • Sportprestasies: Atletiek erekleure: 1ste-3de plek tydens die Vrystaat-interhoër Atletiekbyeenkoms

Dawie Botes –

  • Vakprestasies: LO, WG, RTT, TOE
  • Akademiese Prestasie: Akademiese erekleure 82%
  • Hoogste punte in vak: RTT, VST, TOE

SG Hamman –

  • Vakprestasies: LO, Wiskunde, FW, IGO
  • Akademiese prestasie: Akademiese erekleure 81%

Lianté Kemo –

  • Vakprestasies: LO, Wiskunde, REK, LW
  • Akademiese prestasie: Akademiese erekleure 81%

Kutluano Moloi –

  • Vakprestasies: LO, Wiskunde, BST, LW
  • Akademiese prestasie: Akademiese halferekleure 77%

Willem Odendaal –

  • Vakprestasies: LO, RTT, LW
  • Akademiese prestasie: Akademiese halferekleure 76%

Abigail Davis –

  • Vakprestasies: Engels, LO, LW
  • Akademiese prestasie: Akademiese halferekleure 76%
  • Hoogste punte in vak: Engels, GEO

JD Vosser –

  • Vakprestasies: WG, IGO
  • Hoogste punte in vak: WG
  • Carin Ackerman wisseltrofee
Graad 11 Sportprestasies

Mienke Nieuwenhuis

  • Sportprestasies hokkie: erekleure Noord-Vrystaat o.18B span
  • Beste vordering o.18 hokkie; Jana Sauer Wisseltrofee
  • Krieket: Halferekleure vir Lejweleputswaspan
  • Tennis: Halferekleure vir Lejweleputswaspan

Jan Coetzee –

  • Rugby: Erekleure Griffons Akademie o.18 span
  • Rugby Erekleure Griffons sewes o.17B-span
  • Beste vordering o.18 rugby
  • Builders Market Wisseltrofee
  • Atletiek Halferekleure – deelname aan die Vrystaat Interhoër Atletiekbyeenkoms

Juanricht Cloete –

  • Sportprestasie, atletiek
  • Halferekleure, Vrystaat Interhoër
  • Rugby, erekleure, Griffons Cravenweek o.18 span
  • Beste o.18 rugbyspeler, Builder Market wisseltrofee

TJ Sandys –

  • Beste seun gholfspeler
  • Rubinco wisseltrofee

Tyla Wasmuth –

  • Atletiek erekleure, Vrystaatspan na SA’s
  • Beste senior dogter veldatleet, huisbyeenkoms
  • De Lange wisseltrofee
  • Beste prestasie dogter. Müller wisseltrofee by huisbyeenkomsprestasie
  • Netbal. Halferekleure Lejweleputswa span

Jané Van der Westhuizen –

  • Beste Muurbalspeler. Hoërskool Goudveld wisseltrofee
  • Tennis. Halferekleure, Lejweleputswa span

Christiaan Maritz –

  • Hokkie erekleure. Noord-Vrystaat o.18N span
  • Beste vordering o.18 seunshokkie
  • Bernard Mol wisseltrofee Lejweleputswa span
  • Atletiek: Erekleure, 1ste – 3de plek, VS Interhoër

Bongi Kumalo –

  • Sportprestasies: hokkie erekleure. NVS o.18A span
  • Beste o.18 seuns hokkiespeler. Wesley Wheeler wisseltrofee
  • Tennis halferekleure

Tayrin Deerling –

  • Sportprestasies: Netbal erekleure, VS span
  • Beste vordering o.17 netbal
  • Goudveld Hoërskool wisseltrofee

Ruben Kruger –

  • Sportprestasies; krieket, erekleure Vrystaat plattelandspan
  • Beste o.18 kolwer
  • Goudveld hoërskool wisseltrofee
  • Beste krieketspeler van die jaar, Hugie Frase

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://goudveldhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal