Onderwyser toekennings – Hoërskool Goudveld
Onderwyser toekennings. Sewe onderwysers van Hoërskool Goudveld in Welkom het onderwyser toekennings ontvang. Gouties se strewe, werk en oorwinning het erkenning ontvang by die Lejweleputswa se Well done-funksie. Goudveld ontvang…
Hengel – Hoërskool Goudveld leerder beste in Vrystaat
Hengel. Hoërskool Goudveld leerder, Ethan Rowett, is aangewys is as die beste hengelaar in die Vrystaat. Hy gaan op 26 April teen die 11 beste hengelaars in die land meeding.…
Voortrekkers – Hoërskool Goudveld
Voortrekkers. Hoërskool Goudveld leerder, Mia de Jonge, is verkies as een van die Voortrekkers se Vrystaatse jeugleiers. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://gouties.co.za Foto verskaf
Skole Atletiek – Gouties by Sasolburg Hoër uitnodigingsbyeenkoms
Skole Atletiek. Hoërskool Goudveld se atlete het die afgelope Saterdag aan Sasolburg Hoër se skole atletiek uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. 1ste Plekke 2de Plekke behaal 3de Plekke behaal 4de Plekke behaal 5de…
Noord-Vrystaat Interprovinsiale Tweekamp – Hoërskool Goudveld
Noord-Vrystaat Interprovinsiale Tweekamp. Drie tweekamp atlete van Hoërskool Goudveld, Marize Fourie, Ineke Bouwer en Levi Oehley het op 27 Januarie aan die Noord-Vrystaat Interprovinsiale Tweekamp in Kroonstad deelgeneem. Hulle behaal…
Skaak – Hoërskool Goudveld
Skaak. Hoërskool Goudveld se skaakspelers het Saterdag, 27 Januarie, aan die HTS kwalifiserende skaak toernooi deelgeneem. Goeie uitslae is behaal deur Gouties: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za   https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf
SA Platteland 7’s Rugby – Hoërskool Goudveld
SA Platteland 7’s Rugby. Urban Pienaar, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is lid van die o.19 SA Platteland 7’s Rugby span. Urban het onlangs teruggekeer vanaf Argentinië waar die…
Gouties Prysuitdeling – Hoërskool Goudveld vereer leerders
Gouties Prysuitdeling. Hoërskool Goudveld in Welkom het nege van hul leerders beloon vir prestasies wat gedurende 2023 behaal is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
Prysuitdeling 2023 – Hoërskool Goudveld bekerwenners en Top 10
Prysuitdeling 2023. Hoërskool Goudveld is baie trots op hul Graad 11 bekerwenners en Top 10 leerders. Gouties word op ‘n GOUTENTIEKE wyse beloon vir hul uitnemendheid en harde werk in…
SANESA SA’s – Caitlin Coetzee, Hoërskool Goudveld presteer
SANESA SA’s. Hoërskool Goudveld leerder, Caitlin Coetzee, het vanaf 4 tot 7 Oktober aan die SANESA SA’s Nasionale by Kyalami Park deelgeneem. Caitlin en Wish behaal die volgende prestasies: Dit…
Lyndans – Hoërskool Goudveld leerder wen Goud
Lyndans. Matthew Delport, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het aan die Suid-Afrikaanse Ope WCDF Wêreld Kwalifiserende Kampioenskappe van 6 tot 8 Oktober in Welkom deelgeneem. Hy het Goud verwerf…
Griffons Elande – Hoërskool Goudveld leerder in span opgeneem
Griffons Elande. Hoërskool Goudveld leerder, Urban Pienaar, is in die Griffons Elande rugbygroep opgeneem. Die Elande is die Griffons se senior amateurspan. Hierdie is dus ‘n uitsonderlike prestasie aangesien Urban…
Five-aside-Hockey – Hoërskool Goudveld neem deel
Five-aside-Hockey. Vier dogtershokkie spanne van Gouties het aan die five-aside-hockey byeenkoms die afgelope naweek by die Witteberg Toernooi deelgeneem. Uitslae is as volg: Baie geluk aan Mienke Nieuwenhuis wat 11…
Lejweleputswa Krieket – Hoërskool Goudveld leerders in spanne
Lejweleputswa Krieket. Nege Gouties leerders is in verskeie seund en dogters Lejweleputswa Krieketspanne opgeneem. Hierdie krieketspelers dring nou deur na die Vrystaat proewe op 2 tot 4 Oktober. Seuns: Dogters:…
Gouties Skaak – Hoërskool Goudveld is die liga wenners
Gouties Skaak. Hoërskool Goutveld, Welkom, se Eerste, Tweede en Junior skaakspan is die liga-wenners van Sirkel 5. Hulle speel Vrydag, 18 Augustus, teen verskeie ander skole om deur te dring…
Akademiese Presteerders – Hoërskool Goudveld Top presteerders
Akademiese presteerders. Hoërskool Goudveld, Welkom, het hul Top Tien akademiese presteerders van elke graad bekend gemaak. Graad 12: Graad 11: Graad 10: Graad 9: Graad 8: More school news: https://https://schoolsthatrock.co.za…
SA JKA Karatekampioenskappe – Gouties leerder behaal goud
SA JKA Karatekampioenskappe. Mari Erasmus, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het die Vrystaatspan by die SA JKA karatekampioenskappe in Johannesburg verteenwoordig. Sy het in haar afdeling goud vir kata…
Wêreld Country & Western Dans – Mathew Delport skitter
Wêreld Country & Western Dans. Mathew Delport, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is gekroon as 2023 Dubbel Wêreld Kampioen by die Wêreld Country & Western Dans kompetisie. Mathew het…
Wêreld Country & Western dans – Nigella Siebert van Gouties skitter
Wêreld Country & Western dans. Nigella Siebert, leerder van Hoër skool Goudveld is gekroon is as 2023 Dubbel Wêreld Kampioen in Wêreld Country & Western dans. Sy het vanaf 6…
Vrystaat O.18 Netbal – Hoërskool Goudveld de Ilke de Klerk kaptein
Vrystaat O.18 Netbal. Hoërskool Goudveld leerder Ilke de Klerk, is gekies is as kaptein van die Vrystaat O.18 Netbal span. Die span neem deel aan die Nasionale SASN Telkom Kampioenskappe.…
Rhino Week Rugby – Hoërskool Goudveld leerder in span
Rhino Week Rugby. Kamohelo Moloke, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is deel van die Griffons o/15 A-liga span. Die span speel op die Rhino Week Rugby (Provinsiaal) in Vanderbijlpark.…
Griffons Rugby – Hoërskool Goudveld leerders in o.17A Liga span
Griffons Rugby. Vier rugbyspelers van Hoërskool Goudveld, Ruben Crous, Toka Khooe, Ru-Bran Kock en Thabiso Phafudi is deel van die Griffons o/17 A-liga span. Hulle is van vandag, 5 Julie,…
World Country Dancing – Gouties na Wêreld Kampioenskappe
World Country Dancing. Twee leerders van hoërskool Goudveld in Welkom, Nigella Siebert en Matthew Delport, is twee van die Suid-Afrikaanse Country Western-dansers wat deur die Federation uitgenooi is na die…
SAEF Vrystaat Perdry – Hoërskool Goudveld leerder skitter
SAEF Vrystaat Perdry. Ryan Martin, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is ingesluit in die SAEF Vrystaat Perdry span in Showing, Equitation en Show Jumping! Gouties wens Ryan ook sterkte…
Wêreldkampioenskappe Disco – Gouties leerder Protea
Wêreldkampioenskappe Disco. Nina Schonken, leerder van Hoërskool Goudveld het haar Protea kleure vir dans ontvang. Sy vlieg vandag, 18 Junie, na Praag om aan die Wêreldkampioenskappe in Disco deel te…
Vrystaat Netbal – Hoërskool Goudveld spelers in spanne
Vrystaat Netbal. Vyf netbalspelers van Gouties is gekies vir die onderskeie Vrystaat Netbal spanne. 0/15 0/17 0/18 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://gouties.co.za Foto’s verskaf
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Jonathan Olivier
Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Jonathan Olivier. Jonathan is die kaptein van Hoërskool Goudveld se 1ste rugbyspan. Jonathan druk vandag die agtste…
Goud-Gim Derby 2023 – Hoogtepunt het aangebreek
Goud-Gim Derby Week. “Die hoogtepunt van ons jaarlikse sportkalender het aangebreek. Namens die Goutie-gemeenskap nooi ons alle belangstellendes, oud-leerlinge, ouers, besoekers en die hele gemeenskap om die Goud-Gim Derby 2023…
Netbal – Hoërskool Goudveld vs Hoërskool Trio
Netbal. Gouties se netbalspanne het die afgelope naweek wedstryde gespeel teen Hoërskool Trio van Kroonstad. Hoërskool Goudveld het agt uit die twaalf wedstryde gewen. Die uitslae was as volg: Meer…
Noord Vrystaat Hokkie – Gouties ingesluit in spanne
Noord Vrystaat Hokkie. ‘n Groot gros hokkiespelers van Hoërskool Goudveld, Welkom, is ingesluit in die verskeie Noord-Vrystaat Hokkie Spanne. Gouties spog hierdie jaar met dertig leerders wat ingesluit is in…
Griffons Rugby – Hoërskool Goudveld spelers na finale proewe
Griffons Rugby. Vyftien leerders van Gouties is deur is na die finale rondte Griffons rugby proewe. Hulle is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf
Griffons A-liga Rugbyproewe – Hoërskool Goudveld presteer
Griffons A-liga Rugbyproewe. Ses o.15 rugbyspelers van Hoërskool Goudveld in Welkom, Tequan Tafel, Zander Pretorius, Thomas Botma,Tequan Tafel, Zander Pretorius, Thomas Botma en Rocky Oosthuizen is gekies vir die tweede…
PV Voortrekkers – Hoërskool Goudveld leerders slaag eksamen
PV Voortrekkers. Hoërskool Goudveld is baie trots op hul vyf leerders, Dehan Cloete, Mathew Delport, Delmar Smit, Michaela Pottas en Ettienne Cronje. Hierdie Voortrekkers het hul PV eksamen geslaag. Dit…
Vrystaat JKA karate – Mari Erasmus van Gouties presteer
Vrystaat JKA karate. Mari Erasmus, leerder van Hoërskool Goudveld, Welkom, het gedurende die vakansie, tydens die Vrystaat JKA karate kampioenskappe ‘n silwer medalje vir kumite, en ‘n brons medalje vir…
Interhoër Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Goudveld skitter
Interhoër Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Goudveld, Welkom, se atlete het skitterende prestasies behaal tydens die Interhoër Atletiekkampioenskappe in Sasolburg, 3 en 4 Maart. Gouties atlete wat goud verower het: Gouties atlete wat…
Multi Green Atletiekbyeenkoms – Gouties atlete skitter
Multi Green Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Goudveld van Welkom se atlete het weereens bewys dat hulle altyd hul beste lewer. Met hul deelname by die Multi Green Atletiekyeenkoms, wat 22 Februarie in…
Streek Atletiek – Hoërskool Goudveld ryg medaljes in
Streek Atletiek. Hoërskool Goudveld spog hierdie jaar met vier nuwe rekords op streek-vlak en 119 medaljes waarvan 42 Goue medaljes is, 35 silwer, 23 brons. Verder spog Gouties met 19…
Talent Africa – Melissa Ross van Gouties skitter
Talent Africa. Melissa Ross, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het deelgeneem aan die Internasionale rondte “Stars of the universe” onder die Kreatiewe kunste kategorie. Sy het haar kunswerk ingeskryf…
Hoërskool Goudveld – Edrich Cronje by Noord Vrystaat Gala
Hoërskool Goudveld Swem. Edrich Cronje van Hoërskool Goudveld in Welkom, het geskitter by die Noord-Vrystaat Gala. Edrich het die volgende prestasies behaal: Victor Lodorum wenner vir Seuns 15-16 jaar Meer…
O.15 Krieket – Hoërskool Goudveld vs Hoërskool Witteberg
O.15 Krieket. In ‘n o.15 krieket wedstryd tussen Hoërskool Goudveld van Welkom en Hoërskool Witteberg van Bethlehem, het Goudveld Witteberg met 176 lopies gewen. Hoërskool Goudveld se O.15 krieket span…








