Lyndans. Matthew Delport, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het aan die Suid-Afrikaanse Ope WCDF Wêreld Kwalifiserende Kampioenskappe van 6 tot 8 Oktober in Welkom deelgeneem. Hy het Goud verwerf in die Lyndans Advance afdeling.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf