)

Super Seals Gala – BVHS swemmers presteer by gala

Super Seals Gala. Vier leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het 6 en 7 Oktober aan die Super Seals Gala te Bloemfontein deelgeneem. Die swemmers het baie goed gevaar:

  • WJ Kruger, Pieter Vermoten (tuisonderrig)
  • Jaden Maritz (tuisonderrig) behaal algeheel ‘n eerste plek vir 17 jaar en ouer. Hy het ook die Senior Victor Ludorum ontvang.
  • Gabby Bishop, Elanri Du Randt en Simonè Pretoruis het gekwalifiseer vir Level 2 Kampioenskappe .

Hierdie leerders het ook vanaf 2 Oktober tot 6 Oktober aan die Super Seals Tec-week deelgeneem. 

Die afrigters wat die kamp aangebied het, was die Top vyf afrigters in die land, nl: Simon Gray, Aiden Goate, Dean Price, Tracy Hemphill en Eugene de Ponta. 

Die feit dat Suid- Afrika se Top Borslag-swemmer die Olimpiese Spele in 2024 sal bywoon, het al die swemmers verder geĂ¯nspireer.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://voortrekker.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal