)
JKS Karate SA Kampioenskappe – BVHS trots op Monique

Bethlehem Voortrekker Hoërskool vier met trots die ongelooflike prestasies van Monique Schmidt, ’n Graad 8-leerder wat haar krag, toewyding en deursettingsvermoë by die JKS Karate Suid-Afrika Kampioenskappe in Pretoria bewys…

Vrystaat Atletiekspan – BVHS atleet gekies vir Vrystaatspan

Vrystaat Atletiekspan. Bethlehem Voortrekker Hoërskool vier trots! Baie geluk aan Bentley Schoeman, wat as die enigste BVHS-atleet gekies is om die Vrystaatspan te verteenwoordig by die Senior Suid-Afrikaanse Kampioenskappe van…

Fairweather Hockey Festival – BVHS hokkiespanne presteer

Fairweather Hockey Festival. Bethlehem Voortrekker Hoërskool skitter by Fairweather Hockey Festival. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 2e Meisieshokkiespan het tydens die gesogte Fairweather Hockey Festival by Michaelhouse in KwaZulu-Natal ’n merkwaardige…

O.16A Prestige Rugbyweek – BVHS bied skouspelagtige rugby

O.16A Prestige Rugbyweek. Bethlehem Voortrekker Hoërskool o/16A-rugbyspan wys karakter op eie bodem. Die afgelope week het die o16A-rugbyspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool die unieke voorreg gehad om op hul tuisveld…

Trekker Redenaars – BVHS redenaars by TKS Skerpioenfees

Trekker Redenaars. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se talentvolle Trekker-redenaars het vandag by Truida Kestell se jaarlikse Skerpioenfees deelgeneem en wéér bewys dat hulle die kuns van die woord meesterlik bemeester! Alissa…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete skitter

𝐕𝐫𝐲𝐬𝐭𝐚𝐚𝐭 𝐀𝐭𝐥𝐞𝐭𝐢𝐞𝐤k𝐚𝐦𝐩𝐢𝐨𝐞𝐧𝐬𝐤𝐚𝐩𝐩𝐞⁣. BVHS se atlete het weereens hul merk gemaak tydens die tweede dag van die Vrystaat Atletiekkampioenskappe wat in Bloemfontein aangebied is. Met ’n ryke oes van medaljes, rekords…

Top Akademiese Skool – Bethlehem Voortrekker Hoërskool Skitter

Top Akademiese Skool. Bethlehem Voortrekker Hoërskool stap met akademiese louere weg. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het weer bewys hoekom hulle as ’n krag in akademiese opleding bekendstaan. Die Vrystaatse Departement van…

Fezile Dabi-swemgala – BVHS swemmers bewys hul slag

Fezile Dabi-swemgala. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers het die nuwe seisoen met groot entoesiasme afgeskop tydens die Fezile Dabi-swemgala. ’n Sterk span van 36 BVHS-swemmers het aan 99 items deelgeneem…

Mangaung Gala – BVHS swemmers presteer uitstekend

Mangaung Gala. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers het onlangs puik vertoon tydens die Mangaung Gala wat in Bloemfontein aangebied is. Die span het met hul toewyding en talent die skool…

Thabo Mofutsanyane o/19A-krieketliga – BVHS staan uit

Thabo Mofutsanyane o/19A-krieketliga. Die 2de krieketspan van BVHS het die afgelope week uitstekende vertonings gelewer by die Thabo Mofutsanyane o/19A-krieketliga. Hulle het beide hul wedstryde teen Hoërskool Paul Erasmus en…

Toppresteerders 2025 – BVHS uitmuntende matrikulante

Toppresteerders 2025. 🎓 BVHS Toppresteerders in die Vrystaat. Met groot trots vier Bethlehem Voortrekker Hoërskool twee van hul uitmuntende matrikulante wat onder die Top 30 in die Vrystaat geëindig het…

2025 Matriekuitslae – BVHS Matriekklas van 2025 skitter

2025 Matriekuitslae. Akademiese uitnemendheid straal uit die uitslae van die Matrieks van 2025! Die Matriekklas van 2025 maak BVHS ongelooflik trots! Uit 151 matrieks het 150 geslaag – ’n merkwaardige…

KOVSIE Smash Krieketweek 2026 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash Krieketweek 2026. Dag 1 skitterende uitslae. Die eerste dag van die Kovsie Smash Krieketweek het opwindende wedstryde en uitstekende spel gelewer! Dankie aan al die spanne wat deelgeneem…

Biathle Wêreldkampioenskappe – BVHS atlete skitter

Biathle Wêreldkampioenskappe. Vier atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het aan die Biathle Wêreldkampioenskappe in Mosselbaai deelgeneem. Hulle het hul skool, die Vrystaat en Suid-Afrika met groot trots verteenwoordig en uitstekende…

Biathle Wêreldkampioene gekroon – BVHS skitter

Biathle Wêreldkampioene gekroon – BVHS is besonder trots op twee van hul atlete wat geskitter het, en as die Biathle Wêreldkampioene gekroon is. WJ Kruger (Matriek 2025) en sy spanmaat…

Capital K Opewaterbyeenkoms – BVHS Blink uit

Capital K Opewaterbyeenkoms – Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op ’n groep leerders. Hulle het Sondag saam met swemmers van die Bethseals Swemklub geswem en uitgeblink. Met groot trots…

Graad 12 Alpha Wiskunde – BVHS uiters trots op leerders

Bethlehem Voortrekker Hoërskool is verheug om die uitmuntende prestasie van die Graad 12 Alpha Wiskunde-klas van BVHS te deel. Ses leerders het die nasionale finale-eksamen geskryf en die klas het…

Nasionale Ambassadeur vir Allegretto – BVHS baie trots op Sunique

Nasionale Ambassadeur vir Allegretto. 🎉 BVHS vier Sunique Theron se uitsonderlike prestasie! BVHS is ongelooflik trots om aan te kondig dat Sunique Theron as ’n nasionale ambassadeur vir die Allegretto-kompetisie…

Baadjieseremonie – BVHS Viering van Leierskap en Toewyding

Baadjieseremonie. Die atmosfeer by Bethlehem Voortrekker Hoërskool was gevul met trots en opgewondenheid toe die leiers van 2026 hul witbaadjies ontvang het. Dit het tydens die jaarlikse baadjieseremonie plaasgevind —…

Mini Masters Tennistoernooi – BVHS trots op Joma Viljoen

Mini Masters Tennistoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool 🎾 Tennisnuus. Joma Viljoen, puik tennisspeler van BVHS, het die afgelope naweek met trots aan die gesogte Mini Masters Tennistoernooi deelgeneem. Hierdie prestige geleentheid…

Skole Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg teen BVHS

Skole Dogterskrieket. 🏏 Witteberg se dogters skitter in oorheersende krieketvertoning teen Bethlehem Voortrekker! Hoërskool Witteberg het opnuut hul staal gewys. Hulle het Bethlehem Voortrekker Hoërskool oortuigend met 109 lopies geklop…

Onderwyseresse verwelkom – BVHS stel nuwe leerkragte bekend

Onderwyseresse verwelkom. Bethlehem Voortrekker Hoërskool verwelkom met groot opgewondenheid die volgende onderwyseresse wat vanaf hierdie kwartaal by die skool aangesluit het: “Ons sien daarna uit om saam met julle te…

SA Interprovinsiale Fietsrykompetisie – BVHS ryers na Piet Retief

SA Interprovinsiale Fietsrykompetisie. 🚴‍♂️ BVHS Fietsryspan trap hul pad na glorie! Bethlehem Voortrekker Hoërskool is weer besig om geskiedenis te maak! Vyf uitmuntende fietsryers — Deon van Zyl, Enrico Kennedy,…

Matrikulant van die Jaar – BVHS trots op Liam-Lloyd Doman

Matrikukulant van die Jaar. Bethlehem Voortrekker Hoërskool Is baie trots op Liam-Lloyd Doman wat gekies is as een van die Top 14 kandidate vir die Matrikulant van die Jaar kompetisie.…

Hoofleiers 2025/2026 termyn – BVHS stel met trots bekend

Hoofleiers 2025/2026 termyn. 🎉 BVHS – Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Baie geluk aan die nuutverkose hoofleiers vir die 2025/2026-termyn! Hierdie groep uitmuntende jong leiers is verkies om hul skool en koshuis…

Free State Schools MTB – BVHS neem deel in Harrismith

Free State Schools MTB. 🚴‍♂️ Bethlehem Voortrekker Hoërskool Fietsryspan skitter in Harrismith! Die 4de Free State Schools MTB-resies het die afgelope naweek in die pragtige berge van Harrismith plaasgevind, en…

Leierskap wat skyn – BVHS Hoofleiers aangekondig

Leierskap wat skyn. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het tydens ’n betowerende Fakkelseremonie hul Hoofleiers vir 2026 met trots aangekondig. Die atmosfeer was gelaai met opwinding, hoop en ’n ware gevoel van…

Netbal Fast Five – BVHS blink uit by Welkom Gimnasium

Netbal Fast Five. 🏐 Bethlehem Voortrekker Hoërskool blink uit by Fast Five-toernooi. Voortrekker se o.17 Fast Five-netbalspan het op Saterdag, 30 Augustus, hul merk gemaak tydens Welkom Gimnasium se vriendskaplike…

Rugby Griffons Liga – BVHS swart truie maak trots

BVHS is baie trots op hul rugbyspanne se prestasies by die Rugby Griffons Liga wedstryde. Rugby: Griffons Liga. 🏉 Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Griffons Liga O.19A Naaswenners 🏆 Van die…

Vrystaat Landloopkampioenskappe – BVHS atlete presteer

Vrystaat Landloopkampioenskappe. 🏃‍♂️ Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Landloop. Baie geluk aan al die uitblinkers met hul uitstekende prestasies tydens die Vrystaat Landloopkampioenskappe in Bloemfontein! Julle harde werk en toewyding het…

Atletiek COSASSA Spele – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Atletiek COSASSA Spele – Bethlehem Voortrekker Hoërskool is besonder trots hul op atleet- sensasie Cara Rautenbach wat hoog vlieg vir Suid Afrika! Cara Rautenbach, is ’n talentvolle hoogspring-atleet. Sy is…

Fauresmith Perde Uithourit – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Fauresmith Perde Uithourit. Fauresmith Perde Uithourit 2025 – ’n Monumentale Prestasie van BVHS Ruiters. Die Fauresmith Uithourit word beskou as die mees veeleisende uithourit in Suid-Afrika. Die uitdagende rit strek…

Noord-Vrystaat Hokkiespanne – BVHS spelers in spanne

Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Twee-en-twintig hokkiespelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit in verskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne. O.14 Dogters O.16 Dogters O.18 Dogters O.18 Seuns O.16 Seuns Toernooie vind op die volgende datums…

Oceans8 Charity swembyeenkoms – BVHS

Oceans8 Charity swembyeenkoms. ‘n Golwende prestasie vir bewaring! Tussen 14 en 16 Junie het die inspirerende Gaby Bishop, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, haar moed én spierkrag gewys tydens die…

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – BVHS Netbal wenners

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se eerste netbalspan is as wenners gekroon by die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks! Voortrekker se eerste netbalspan neem tydens die jaarlikse derby teen…

Sentraal Netbaltoernooi – BVHS spanne presteer

Sentraal Netbaltoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool netbalspanne het by die Sentraal Netbaltoernooi deelgeneem en vier uit vyf wedstryde gewen. Dag 1. Dag 2. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf

ASA Nasionale Atletiek Kampioenskappe – BVHS

ASA Nasionale Atletiek Kampioenskappe. Carise van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het aan die ASA Nasionale Atletiek Kampioenskappe vir Seniors deelgeneem. Sy het in die finaal saam ons land se…

Noord/Suid Rugbytoernooi – BVHS teen Hoërskool Duineveld

Noord/Suid Rugbytoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Hoërskool Duineveld van Upington die stryd aangesé in die NMI Toyota Noord/Suid Rugbytoernooi. Uitslae: Puntemakers vir die 1ste span: Drieë deur BVHS: Doelskoppe deur…

Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete gekies

Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Twee-en-dertig atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies om deel te wees van die Vrystaat Atletiekspan wat by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe gaan deelneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za…

Vrystaat Interhoër Swemkampioenskappe – BVHS leerder skitter

Vrystaat Interhoër Swemkampioenskappe. BVHS is ‘n talentvolle swemmer ryker! Deuné du Plessis, Graad 8 leerder, het die o.13 tot 14 jaar 200m rugslagrekord verbeter by die Vrystaat Interhoër swemkampioenskappe. Deuné…

Graanveld Atletiekbyeenkoms – BVHS atlete skitter

Graanveld Atletiekbyeenkoms. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vanjaar geskitter by die Graanveld Atletiekbyeenkoms. Hulle was ook die wenners van die byeenkoms.BVHS het ook die aflos gewen met 9/10 goue medaljes! BVHS…

Neptune Last Chance Gala – BVHS swemmers presteer

Neptune Last Chance Gala. Swemmers van BVHS en BethSeals het 14 en 15 Februarie aan Neptune Last Chance Gala in Bloemfontein deelgeneem. BVHSse swemmers het baie goed presteer. 1ste Plekke…

Skolekrieket – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Skolekrieket. Tydens ‘n skolekrieket wedstryd het die 1ste krieketspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool hul ligakragmeting teen Welkom Gimnasium met 84 lopies gewen. Die Trekkers het eerste gekolf en is uitgehaal…

Top Matrikulant in Vrystaat – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Top Matrikulant in Vrystaat. Die Top Matrikulant in Vrystaat van 2024 is Susan Bender van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Susan het ‘n skitterende gemiddelde persentasie van 96 behaal. Susan het onderskeidings…

Simon Grey Hellweek Swem – BVHS

Simon Grey Hellweek Swem. Nege swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope week vanaf 6 tot 11 Januarie aan Simon Grey se Hellweek Swem in Bloemfontein deelgeneem. Dit is…

KOVSIE Smash dag 4 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash dag 4. Die volgende spanne neem vandag, 10 Januarie, deel aan KOVSIE Smash dag 4 se verskeie wedstryde. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf

KOVSIE Smash dag 3 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash dag 3. Na die KOVSIE Smash dag 3, gaan die volgende spanne aan uitspeelwedstryde deelneem vir die semi-finale. 𝗕𝗘𝗞𝗘𝗥-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗦𝗞𝗜𝗟𝗗-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗛𝗢𝗨𝗧𝗟𝗘𝗣𝗘𝗟 𝗚𝗥𝗢𝗘𝗣 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…

Nuwe Onderwysers – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Nuwe Onderwysers. Bethlehem Voortrekker Hoërskool verwelkom drie nuwe onderwysers vanaf die 2025 skooljaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf

KOVSIE Smash 2025 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…