)

Fauresmith Perde Uithourit – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Fauresmith Perde Uithourit. Fauresmith Perde Uithourit 2025 – ’n Monumentale Prestasie van BVHS Ruiters.

Die Fauresmith Uithourit word beskou as die mees veeleisende uithourit in Suid-Afrika. Die uitdagende rit strek oor 205.3 km, voltooi oor drie dae met dieselfde perd. Uit ’n totaal van 283 ruiters en perde wat aan die rit deelgeneem het, het slegs 149 – amper 52% – dit suksesvol voltooi.

BVHS Ruiters wat die volledige 205.3 km met sukses voltooi het:

  • Adriané Fouché
  • Anné Nel
  • Juan Joubert
  • Marné van Zyl
  • Nelmari Bonthuys
  • Nina Strydom
  • Peter Gorman
  • Willie Nel
  • Maroné Bornman het 150 km voltooi

Individuele Prestasies:

  • Nina Strydom: 4de Junior Ruiter en “Beste voorbereid”
  • Nelmari Bonthuys: 8ste Junior Ruiter
  • Marné van Zyl: 10de Junior Ruiter

Ruiters gekies vir Provinsiale en Nasionale Spanne:

  • Anné Nel – Erasa Nasionale Junior Span
  • Marné van Zyl – Vrystaat Junior Span (1ste plek)
  • Nelmari Bonthuys – Natal Junior Span (2de plek)
  • Maroné Bornman – Vrystaat Standaard Gewig Span (2de plek)
  • Peter Gorman – Vrystaat Standaard Gewig Span (2de plek)

Toekennings tydens die prysuitdeling:

  • Anné Nel: Junior Ruiter van die Jaar 2025; ruiter met meeste kilometers. Haar perd, Moolmanshoek Maleek, is aangewys as Perd van die Jaar en het ook die meeste kilometers gery.
  • Nina Strydom: Perd aangewys as “Beste Voorbereid”

🎊 “Baie geluk aan al die ruiters! BVHS is ongelooflik trots op julle deursettingsvermoë, voorbereiding en uitstaande prestasies.”

Lees meer skolenuuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal