)

Trekker Redenaars – BVHS redenaars by TKS Skerpioenfees

Trekker Redenaars. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se talentvolle Trekker-redenaars het vandag by Truida Kestell se jaarlikse Skerpioenfees deelgeneem en wéér bewys dat hulle die kuns van die woord meesterlik bemeester!

Alissa Pretorius het die gesogte Angel-toekenning verower:

  • Eksperimentele toespraak: 87.5% (Goud)
  • Tweetaligheidstoespraak: 85.5% (Goud)

Die Graad 8-span Eksperimenteel (Petri Coetzee, Biané Hattingh, Suné Strauss, Alissa Pretorius) het ook uitgestaan met ’n Goudtoekenning en ’n indrukwekkende gemiddelde van 82%.

Baie geluk aan elke deelnemer – julle het jul skool se naam met trots gedra. BVHS is baie trots op elkeen julle!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://trekkers.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal