South African Science Olympiad – Susan Bender 1ste in Vrystaat
South African Science Olympiad. Susan Bender, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het deelgeneem aan die South African Science Olympiad (SASO) in 2022. Sy het ‘n 1ste plek in die Vrystaat…
BVHS Matriekklas 2022 – Trotse uitslae vir Voortrekker
BVHS Matriekklas 2022. Die BVHS matriekklas 2022 is voorwaar hul skool se trots met hul 100% slaagsyfer, 163 onderskeidings en 82,43% Universiteitstoelae. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.voortrekker.co.za/ Foto verskaf
Pelicans/Neptune’s Gala – BVHS swemmers presteer
Pelicans/Neptune’s Gala. Drie swemmers van BVHS het die afgelope naweek aan die Pelicans/Neptune’s gala in Bloemfontein deelgeneem . Hierdie drie swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is nou gereed vir die…
BHVS Matrieks 2022 – 100% Fiks vir die lewe, gereed vir toekoms
BHVS Matrieks 2022. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is geleë in die hart van die Oos-Vrystaat en is toonaangewend op akademiese gebied. Jaarliks word tientalle van hul matrieks toegelaat tot die beste…
Rugby – Twee spelers van BVHS opgeneem in toerspanne
Rugby – Francois Maree en Jayden de Jesus, van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is in Desember 2022 opgeneem in rugby toerspanne. Hulle het in die Buiteland gaan speel Francois Maree was…
Free State Golf – BVHS Mpho Molaba excels
Free State Golf – Mpho Molaba from Bethlehem Voortrekker High School excels December 2022 in golf. Mpho Molaba and the gentleman’s game, walks hand in hand. He played in Mpumalanga…
SA Platteland Krieket Uitnodigingspan – BVHS leerders in span
SA Platteland Krieket Uitnodigingspan. Vier van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se krieketspelers is gekies vir die SA Platteland Krieket Uitnodigingspan. Die span gaan later hierdie jaar na Indië toer. Die spelers…
Freestate Swimming Champs – BVHS swemmers presteer
Freestate Swimming Champs. Tydens 7 tot 11 Desember 2022, het die Freestate Swimming Champs by Bloemfontein se Stadionswembad plaasgevind. Cherná Fouché en Jayden Maritz van Bethlehem Voortrekker Hoërskool (ook lede…
Hellweek Swimming Survivor 2023 – BVHS leerders berei voor vir 2023
Hellweek Swimming Survivor 2023. Gaby Bishop en Jayden Maritz van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het onlangs die Hellweek Survivor 2023 bygewoon in Bloemfontein. Simon Grey het die Hellweek Swimming Survivor 2023…
Tentpegging Championships – BVHS learners at Rawsonville
Tentpegging Championships. Thirteen learners from Bethlehem Voortrekker High School participate at the 55th Junior Tentpegging Championships at Rawsonville. The championshipstakes place from 12 to 17 December. The learners are: Tristan…
Vrystaat Swem – BHVS swemmers presteer
Vrystaat Swem. Tydens die afgelope naweek, 7 tot 11 Desember, het die Vrystaat swem kampioenskappe in Bloemfontein se stadionswembad plaasgevind. Cherná Fouché en Jayden Maritz van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het…
Akademiese toer – BVHS Top 10 bederf met MSC Orchestra toer
Akademiese toer. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Top 10 akademiese leerders was gedurende 2 tot 5 Desember op die MSC Orchestra bederf na ‘n jaar se harde werk! Academic Tour. Bethlehem…
BVHS 2022 – Wat ‘n Jaar Trekkers!
BVHS 2022. Schools That Rock kyk saam met Bethlehem Voortrekker Hoërskool na hul foto’s wat deur die jaar 2022 op Schools That Rock verskyn het Geniet die video! BVHS 2022.…
Dogterskrieket – BVHS eindig met ‘n tweede plek in liga
Dogterskrieket. Die dogterskrieket span van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se seisoen eindig met ‘n skitterende tweede plek in die liga. Die seisoen het baie goed begin met oorwinnings oor Hoërskool Senekal…
Monoloog Fees – Natasja Ferreira 2de by Nasionale Fees
Monoloog Fees. Natasja Ferreira van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 15 Oktober deelgeneem aan die Nasionale Monoloog Fees. Leeuwenhof Akademie in Gauteng was gasheer vir die fees. Sy het ‘n…
Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Leerders presteer in skiet
Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Elouise Snyman en Luane Fick is albei leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Elouise het op 15 Oktober ‘n tweede plek vir Juniors in die Senior Limited Bolt…
Akademiese Prestasies – BVHS kondig top 10 leerders aan
Akademiese Prestasies – Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul top 10 leerders van Graad 8 tot Graad 12 vir die derde kwartaal aangekondig. Graad 12: Leerders wat uitstekend gevaar het in…
Western Mounted Games – BVHS Leerders neem deel in Parys
Western Mounted Games. Vier leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vanaf 2 tot 5 Oktober in Parys deelgeneem. Carli Reynders, Michelle du Plessis, Marizaan van Zyl en Jano Smit hetby…
Junior Sportskiet – Eloise Snyman en Eckhart Meaker presteer uitstekend
Junior Sportskiet. Eloise Snyman en Eckhart Meaker is leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Hulle het gedurende 7 tot 8 Oktober aan die SAJWV se Nasionale Junior Sportskiet kampioenskappe (o/16) deelgeneem.…
SIAC uithouritte – Leerders van BVHS neem deel aan uithouritte
SIAC Uithouritte – Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Marulyn Myburgh en Juan Joubert het deelgeneem aan die SIAC Uithouritte. Die het plaasgevind te Bela Bela. Juan Joubert se juniorspan…
Vrystaat Gimnastiek – Ixoré Cilliers van BVHS in span
Vrystaat Gimnastiek. Ixoré Cilliers is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy is tydens die Vrystaat Gimnastiek kompetisie verkies om die Vrystaat Provinsie te verteenwoordig tydens die SAGF GYM GAMES.…
Hoofseun BVHS – Schools That Rock gesels met Johan Whitehead
Hoofseun BVHS. In ons reeks oor hoërskole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Johan Whitehead. Johan, Hoofseun van Bethlehem Voortrekker Hoërskool vir 2023, vertel ons meer…
Free State Premier League – BVHS spelers gekies vir krieketspanne
Free State Premier League – Twaalf spelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die Free State Premier League krieketspanne. Hierdie spanne sal later in die jaar aan die nuwe…
Drama – BVHS leerders hou Toneelfees
Drama – Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul debuut gemaak in ‘n drama produksie. Die naam van die drama was: Paradysstraat – ‘n Komedie met skop! Wian Burger, Onderhoofseun…
Swem – Bethlehem Voortrekker Hoërskool/High School presteer by Gala
Swem – Kiana Engelbrecht van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het uitstekend gevaar in die Oopwater swem. Sy het op 2 September in Bloemfontein deelgeneem aan ‘n galageleentheid. Kiana het haar Vrystaatse…
Voortrekker Rugby – BVHS beleef seisoen van Kampioene
Voortrekker Rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se rugbyspanne het waarlik ‘n seisoen van kampioene beleef! Die o/15 A-span het die finale van die Kovsiebeker vir groter skole oortuigend met 57 –…
BHVS Leiers 2023 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool Leierskorps
BHVS Leiers 2023. “A leader is best when people barely know he exists, when his work is done, his aim fulfilled, they will say: we did it ourselves”. — Lao…








