Rugby – Francois Maree en Jayden de Jesus, van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is in Desember 2022 opgeneem in rugby toerspanne. Hulle het in die Buiteland gaan speel
Francois Maree was deel van die o/16 VKB uitnodigingrugbyspan wat na Ierland getoer het.
Francois is as speler van die wedstryd aangewys toe twee SA-spanne in Ierland teen mekaar te staan gekom het.
Jayden de Jesus was part of the SA Barbarian Team who played for the World Schools Rugby Festival in Thailand.
Jayden was man of the match on day 1. They played against Odyssey.
Jayden was also named player of the tournament.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Photo supplied