2023 graad 1. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 11 Januarie Joshua Hallatt verwelkom as ‘n 2023 Graad 1. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om hom by die skool te verwelkom.
Joshua, mag jy jou jaar in Graad 1 baie geniet en so ook die res van jou skoolloopbaan.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf