)
Graad 1 2023 – Laerskool Hendrik Louw verwelkom Kolbi Coetzer

Graad 1 2023. Laerskool Hendrik Louw in Strand het Kolbi Coetzer op 18 Januarie as Graad 1 2023 verwelkom. Kolbi is vanjaar in Graad 1A2. Kolbi, Hendrik Louw wens jou…

Bid-beertjies vir Oranje – Elke Graad 1 ontvang een

Bid-beertjies vir Oranje. Gedurende Oktober 2022 het vier oumas begin met ‘n reuse taak. Die oumas het besluit om bid-beertjies vir Oranje se Graad 1’s te brei. Hulle moes tagtig…

Laerskool Fontainebleau Graad 1 – Josua Vern verwelkom

Laerskool Fontainebleau Graad 1. Laerskool Fontainebleau, Randburg, verwelkom Joshua Vern as Graad 1 leerder by die skool. Joshua het sy skoolloopbaan Woensdag, 11 Januarie begin. Geniet jou skoolloopbaan, Joshua! Mag…

2023 Graad 1’s – Fichies verwelkom Kara Jordaan

2023 Graad 1. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein verwelkom Kara Jordaan, by 2023 se Graad 1’s. Kara het haar skoolloopbaan op Woensdag, 11 Januarie, by Fichies begin. Sy is in…

Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Keaton Neuhoff

Graad 1’s 2023. Primêre skool Naudéville in Welkom, heet Keaton Neuhoff baie welkom in Graad 1. Keaton het op 11 Januarie met sy skoolopleiding in Juffrou Nahlita se klas begin.…

2023 Graad 1’s – Fichies verwelkom Miané van der Berg

2023 Graad 1. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein verwelkom Miané van der Berg, by 2023 se Graad 1’s. Miané het haar skoolloopbaan op Woensdag, 11 Januarie, by Fichies begin. Miané,…

Graad 1 2023 – Fichies verwelkom Zoey en Elnè Gründer

Graad 1 2023. Primêre Skool Fichardtpark verwelkom die tweeling, Zoey en Elnè Gründer, in Graad 1 2023. Zoey en Elnè het hul skoolloopbaan op Woensdag, 11 Januarie, by Fichies begin.…

Graad 1 2023 – Naudies verwelkom Zandria Berry

Graad 1 2023. Primêre Skool Naudeville in Welkom verwelkom Johanique Botes by die “groot skool”. Sy het haar skoolopleiding op 11 Januarie as Graad een by Primêre Skool Naudéville begin.…

2023 Graad 1 – Naudies verwelkom Joshua Hallatt

2023 graad 1. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 11 Januarie Joshua Hallatt verwelkom as ‘n 2023 Graad 1. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om hom by…

Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Marnu Strydom

Graad 1 2023. Marnu Strydom het vandag, 11 Januarie, sy skoolloopbaan saam met die ander Graad 1’s 2023 by Primêre Skool Naudeville begin. Geniet jou lekker jare by Naudies, Marnu!…

Laerskool Fontainebleau Graad 1 – Caleb van Tonder verwelkom

Laerskool Fontainebleau Graad 1. Laerskool Fontainebleau, Randburg, verwelkom Caleb van Tonder vandag as Graad 1 leerder by die skool. Geniet jou skoolloopbaan, Caleb! Mag dit vir jou ‘n wonderlike ervaring…

Graad 1 2023 – Primêre Skool Naudeville verwelkom Ricardo Woite

Graad 1 2023. Vandag, 11 Januarie, verwelkom Primêre Skool Naudeville vir Ricardo Woite. Ricardo begin vandag sy skoolloopbaan by Naudies. Geniet jou lekker jare by Naudies, Ricardo! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…