Graad 1 2023. Marnu Strydom het vandag, 11 Januarie, sy skoolloopbaan saam met die ander Graad 1’s 2023 by Primêre Skool Naudeville begin.
Geniet jou lekker jare by Naudies, Marnu!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








