Lejweleputswa Interprovinsiale Landloop – Primêre Skool Naudeville
Lejweleputswa Interprovinsiale Landloop. Ronah Mpofu verteenwoordig Lejweleputswa by interprovinsiale landloopbyeenkoms. Ronah Mpofu, ’n talentvolle 0.10 landloop-atleet van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is met trots opgeneem in die Lejweleputswa Interprovinsiale…
Skietkompetisie – Primêre Skool Naudeville
Skietkompetisie – Hugo Ras van Primêre Skool Naudeville het aan ‘n skietkompetisie deelgeneem. Die kompetisie het plaasgevind op Woensdag, 1 Mei te Welkom. Hugo behaal ‘n tweede plek met die…
Lejweleputswa krieket – Primêre Skool Naudeville leerders in span
Lejweleputswa krieket. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is ingesluit in die onderskeie o.13 Lejweleputswa krieketspanne. Rene Nell en Cheneldi Le Gras is ingesluit in die Dogters o.13A…
SANESA – Primêre Skool Naudeville leerders presteer
SANESA. Primêre Skool Naudeville in Welkom het die afgelope naweek, 10 Mei deelgeneem aan die SANESA se vyfde kwalifiserende rondte by GEC (Goldfields Equestrian Centre) in Welkom. Naudies het uitstekend…
Griffons rugby – Primêre Skool Naudeville leerders in O.12A span
Griffons rugby. Twee van Primêre skool Naudeville in Welkom se leerders is ingelsuit in die 0/12A Griffons rugbyspan. Bokang Radebe en Rico Schoeman sal die 0/12A Griffons rugbyspan verteenwoordig wat…
Griffons rugby – Primêre Skool Naudeville leerders in spanne
Griffons rugby. Drie seuns van Primêre Skool Naudeville, Aiden Schoeman, Theodore Lange en Henre Rossouw is ingesluit in verskeie 0/13 Griffons rugbyspanne: Die seuns neem tydens die vakansie vanaf 25…
Vrystaat Ope stoei – Primêre Skool Naudeville leerders presteer
Vrystaat Ope stoei. Primêre Skool Naudeville leerders, Jaydin Nel en Hanno van Jaarsveld het 20 Mei deelgeneem aan die Vrystaat Ope stoei in Pretoria. Albei hierdie stoeiers het podiumplekke behaal.…
Inter-Streek Skaaktoernooi – Primêre Skool Naudeville presteer
Inter-streek Skaaktoernooi. Twee leerders van Primêre Skool Naudevile, Welkom, Johandre du Plessis (graad 3) en Jandre van Brakel (graad 7) het 19 en 20 Mei aan die Inter-Streek skaaktoernooi deelgeneem.…
Griffons Rugby – Primêre Skool Naudeville leerders in oefengroepe
Griffons Rugby. Drie rugbyspelers van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in verskeie, voorlopige 0/13 Griffons Rugby oefengroepe. Die seuns neem gedurende die vakansie vanaf 25 tot 30 Junie aan die…
Lejweleputswa netbalproewe – Naudies dogters speel vir plek
Lejweleputswa netbalproewe – Twee leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom het deelgeneem aan die Lejweleputswa netbalproewe. Denise Odendaal en Cheneldi Le Gras het deelgeneem vir ‘n plek in die span.…
DanceStar World Finals – Naudeville leerders kwalifiseer
DanceStar World Finals. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Dominique gr.7 en Chelsea Joubert graad 4, het vanaf 26 September tot 1 Oktober 2022 aan DanceStar Qualifier in…
Vrystaat Interhoër Atletiekbyeenkoms – Naudeville presteer
Vrystaat Interhoër Atletiekbyeenkoms. Kamehelo Moloke van Primêre Skool Naudeville het tydens die Vrystaat Interhoër Atletiekbyeenkoms puik presteer. Kamahelo is verkies tot die Vrystaat atletiekspan waar hy vanaf 2 tot 5…
Primêre Skool Naudeville Kleuresport – Aiden Schoeman breek rekords
Primêre Skool Naudeville Kleuresport. Tydens Primêre Skool Naudeville se kleuresport het Aiden Schoeman twee rekords laat spat. Hy het die o.13, 80m hekkies rekord met ‘n tyd van 13,00 sekondes…
Naudies Kleuresport – Diaan van Brakel breek die 80m rekord
Naudies Kleuresport. Diaan van Brakel van Primêre Skool Naudeville in Welkom het ‘n puik prestasie behaal tydens die Naudies se kleuresport. Hy het die 80m rekord vir seuns o.11 met…
Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Keaton Neuhoff
Graad 1’s 2023. Primêre skool Naudéville in Welkom, heet Keaton Neuhoff baie welkom in Graad 1. Keaton het op 11 Januarie met sy skoolopleiding in Juffrou Nahlita se klas begin.…
Graad 1 2023 – Naudies verwelkom Zandria Berry
Graad 1 2023. Primêre Skool Naudeville in Welkom verwelkom Johanique Botes by die “groot skool”. Sy het haar skoolopleiding op 11 Januarie as Graad een by Primêre Skool Naudéville begin.…
2023 Graad 1’s – Naudies verwelkom Marlené Stander
2023 Graad 1’s. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het Marlené Stander op 11 Januarie verwelkom as een van die 2023 Graad 1’s. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om…
2023 Graad 1’s – Naudies verwelkom Sion Halberg
2023 Graad 1’s. Sion Halberg het 11 Januarie haar skoolloopbaan saam met die ander 2023 Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville in Welkom begin. Geniet jou lekker jare by Naudies,…
2023 Graad 1 – Naudies verwelkom Abby Olivier
2023 Graad 1. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het Abby Olivier op 11 Januarie verwelkom as ‘n 2023 Graad 1. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om Abby by…
Vrystaat Swemspan – Sujané Coetzer gekies vir span
Vrystaat Swemspan. Sujané Coetzer van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in die Vrystaat Swemspan. Hierdie span gaan 28 Januarie in Potchefstroom aan die 4+1 Provinsiale Gala deelneem. Free State Swim…
2023 Graad 1 – Naudies verwelkom Joshua Hallatt
2023 graad 1. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 11 Januarie Joshua Hallatt verwelkom as ‘n 2023 Graad 1. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om hom by…
Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Aiden Erasmus
Graad 1’s 2023. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 11 Januarie Eugené Botes verwelkom as ‘n Graad 1 2023. Aiden is in Graad 1A. Dit is ‘n groot voorreg vir…
Graad 1 2023 – Naudies verwelkom Eugené Botes
Graad 1’s 2023. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 11 Januarie Eugené Botes verwelkom as ‘n Graad 1 2023. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om hom by…
Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Carli Fouché
Graad 1’s 2023. Carli Fouché het gister, 11 Januarie, haar skoolloopbaan saam met die ander 2023 Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville in Welkom begin. Mag jy jou lekker skooljare…
2023 Graad 1’s – Naudies verwelkom Zendaya Klassen
2023 Graad 1’s. Zendaya Klassen het gister, 11 Januarie, haar skoolloopbaan saam met die ander 2023 Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville in Welkom begin. Geniet jou lekker jare by…
Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Marnu Strydom
Graad 1 2023. Marnu Strydom het vandag, 11 Januarie, sy skoolloopbaan saam met die ander Graad 1’s 2023 by Primêre Skool Naudeville begin. Geniet jou lekker jare by Naudies, Marnu!…
Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Lenique Loggenberg
Graad 1’s 2023. Schools That Rock verwelkom Lenique Loggenberg by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Linique het vandag haar skoolloopbaan begin. Lenique, mag jy jou jaar in die Graad 1…
2023 Graad 1’s – Primêre Skool Naudeville spog met 86
2023 Graad 1’s. Primêre Skool Naudeville in Welkom, is baie trots op hul pragtige 2023 Graad 1’s! Hulle het vandag 86 Graad 1’s by die skool verwelkom. Voorwaar iets om…
Graad 1 2023 – Primêre Skool Naudeville verwelkom Ricardo Woite
Graad 1 2023. Vandag, 11 Januarie, verwelkom Primêre Skool Naudeville vir Ricardo Woite. Ricardo begin vandag sy skoolloopbaan by Naudies. Geniet jou lekker jare by Naudies, Ricardo! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Primêre Skool Naudeville – Mianique Vermaak verwelkom in Gr 1
Primêre Skool Naudeville. Schools That Rock en Primêre Skool Naudeville, Welkom, verwelkom Mianique Vermaak in Graad 1. Mianique begin vandag haar skoolloopbaan by Naudies. Geniet jou skoolloopban, Mianique! Meer skolenuus:…
Naudeville Graad 1’s – Naudies verwelkom Gabriella Anagnostou
Naudeville Graad 1’s. Primêre Skool Naudevile in Welkom verwelkon vandag vir Gabriella Anagnostou in Graad 1. Gabriella se juffrou is Nalita. Geniet jou skoolloopbaan, Gabriella! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto’s…









