Lejweleputswa netbalproewe – Twee leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom het deelgeneem aan die Lejweleputswa netbalproewe.
Denise Odendaal en Cheneldi Le Gras het deelgeneem vir ‘n plek in die span.
Denise is ingesluit in die Lejweleputswa 0/12 netbalspan. Cheneldi is ingesluit in die 0/13 Lejweleputsa skaduspan!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Lejweleputswa netball trials
Two learners from Naudeville Primary School, Welkom participated in the Lejweleputswa netball trials.
Denise Odendaal and Cheneldi Le Gras competed for a place in the team.
Included in the 0/12 netball team is Denise Odendaal Lejweleputswa. Cheneldi Le Gras was included in the 0/13 Lejweleputsa shadow team!