Naudies Kleuresport. Diaan van Brakel van Primêre Skool Naudeville in Welkom het ‘n puik prestasie behaal tydens die Naudies se kleuresport. Hy het die 80m rekord vir seuns o.11 met 11,38 sek. verbeter. Die rekord was deur Jaco van Rooyen opgestel in 1998 met ‘n tyd van 11,40 sekondes.
Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf