)

Primêre Skool Naudeville Kleuresport – Aiden Schoeman breek rekords

Primêre Skool Naudeville Kleuresport. Tydens Primêre Skool Naudeville se kleuresport het Aiden Schoeman twee rekords laat spat. Hy het die o.13, 80m hekkies rekord met ‘n tyd van 13,00 sekondes verbeter. Die vorige rekord was deur Nielbert Kitching in 2001 met ‘n tyd van 14,16 sek opgestel.

Aiden het ook die 200m hekkies rekord met ‘n tyd van 31,75 sek verbeter. Hierdie item se vorige rekord was ook deur Nielbert Kitching opgestel in 2001 met ‘n tyd van 32,34 sek.

Hierdie twee rekords is ‘n puik prestasie deur Aiden Schoeman!

Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za

https://naudies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal