)
Primêre Skool Naudeville Kleuresport – Aiden Schoeman breek rekords

Primêre Skool Naudeville Kleuresport. Tydens Primêre Skool Naudeville se kleuresport het Aiden Schoeman twee rekords laat spat. Hy het die o.13, 80m hekkies rekord met ‘n tyd van 13,00 sekondes…