Skole Atletiek – Primêre Skool Naudeville

Skole Atletiek. Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul kleuresport Dinsdag, 21 Januarie, aangebied. Drie van die atlete, Dohandre JV Rensburg, Diaan van Brakel en Jonathan Odendaal, het bestaande rekords…

Lejweleputswa Interskaak toernooi – Primêre Skool Naudeville

Lejweleputswa Interskaak toernooi. Sewe leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is uitgenooi om deel te neem aan die Lejweleputswa Interskaak toernooi. Die toernooi vind plaas op 20 en 21…

Skaak Sirkelwenners – Primêre Skool Naudeville

Skaak Sirkelwenners. Ses leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is aangewys as die o.14 Skaak Sirkelwenners: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf

Skaakproewe – Primêre Skool Naudeville

Skaakproewe. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 11 Mei aan Lejweleputswa se vierde skaakproewe by HTS deelgeneem. Uitslae: Diaan van Brakel (Graad 6)-0/16, 8ste plek Johandré du…

Naudies Kleuresport – Diaan van Brakel breek die 80m rekord

Naudies Kleuresport. Diaan van Brakel van Primêre Skool Naudeville in Welkom het ‘n puik prestasie behaal tydens die Naudies se kleuresport. Hy het die 80m rekord vir seuns o.11 met…