Skaakproewe. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 11 Mei aan Lejweleputswa se vierde skaakproewe by HTS deelgeneem.
Uitslae:
- Diaan van Brakel (Graad 6)-0/16, 8ste plek
- Johandré du Plessis (Graad 4)- 0/12, 7de plek
- Eugene Smith (Graad 3)-0/10, 3de plek
- Adriaan du Toit (Graad 6), – 0/16, 1ste plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor









