Geslote Skaaktoernooi – Primêre Skool Naudeville presteer
Geslote Skaaktoernooi. Naudies is baie trots op Eugene Smith, ’n Graad 4-leerder. Hy het op Saterdag, 4 Oktober, aan die Geslote Skaaktoernooi deelgeneem by die Tegniese Hoërskool Welkom. Hierdie toernooi…
2025 SAMC – Primêre Skool Naudeville se Eugene Smith presteer
2025 SAMC. Primêre Skool Naudeville in Welkom is trots om aan te kondig dat een van hul blink jong denkers, Eugene Smith van Graad 4, met uitstaande toewyding en talent…
Lejweleputswa Skaak – Primêre Skool Naudeville
Lejweleputswa Skaak. Eugene Smith van Primêre Skool Naudeville het op Saterdag, 28 Junie, aan die O.12 Gekwalifiseerde Ope Skaaktoernooi in Welkom deelgeneem. Met uitstekende spel en deursettingsvermoë het Eugene gesamentlik…
AMESA Wiskunde – Primêre Skool Naudeville
AMESA Wiskunde. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het aan die AMESA Wiskunde Uitdaging deelgeneem op, Dinsdag 11 Maart. Hulle het uitstekend presteer en is deur na die…
Skaakproewe – Primêre Skool Naudeville
Skaakproewe. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 11 Mei aan Lejweleputswa se vierde skaakproewe by HTS deelgeneem. Uitslae: Diaan van Brakel (Graad 6)-0/16, 8ste plek Johandré du…












