Lejweleputswa Skaak. Eugene Smith van Primêre Skool Naudeville het op Saterdag, 28 Junie, aan die O.12 Gekwalifiseerde Ope Skaaktoernooi in Welkom deelgeneem. Met uitstekende spel en deursettingsvermoë het Eugene gesamentlik 1ste plek behaal!
🎉 Baie geluk, Eugene! Naudies is ongelooflik trots op jou prestasie — jy het ons skool se naam met trots gedra!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








