Gimnastiek – Naudeville Primêr leerder verteenwoordig NOVS
Gimnastiek. Primêre Skool Naudeville Graad 6 leerder, Hugo de Klerk het 25 Mei aan die NOVS Gimnastiek se kwalifiserings-kompetisie (vlak3) deelgeneem en ‘n goue medalje verower. Hugo gaan nou die…
Griffons Rugby – Primêre skool Naudeville leerders ingesluit
Griffons Rugby. Drie 0.12 rugbyspelers van Primêre skool Naudeville in Welkom en drie o.13 spelers is ingesluit in onderskeie Griffons spanne. Dohandrè Janse van Rensburg (0/12B) Ulrich van Schalkwyk (0/12A)…
Skaakproewe – Primêre Skool Naudeville
Skaakproewe. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 11 Mei aan Lejweleputswa se vierde skaakproewe by HTS deelgeneem. Uitslae: Diaan van Brakel (Graad 6)-0/16, 8ste plek Johandré du…
Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville
Gimnastiek. Primêre Skool Naudeville in Welkom Graad 6 leerder, Hugo de Klerk, Het Saterdag, 18 Mei, aan Bloemfontein Gimnastiek Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. Hugo het by Level 3 skitterend presteer deur ‘n…










