Gimnastiek. Primêre Skool Naudeville Graad 6 leerder, Hugo de Klerk het 25 Mei aan die NOVS Gimnastiek se kwalifiserings-kompetisie (vlak3) deelgeneem en ‘n goue medalje verower.
Hugo gaan nou die Noord OVS verteenwoordig in Pinetown vanaf 14 tot 15 Junie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








