Vrystaat Netbalkampioenskap. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se 0.13 Netbalspan het 3de geëindig tydens die Vrystaat Netbalkampioenskap in Bloemfontein.
- Wilgerivier wen Hoërskool Dagbreek, verloor teen Hoër Meisieskool Oranje, en speel gelykop teen Laerskool Truida Kestell.
- Wilgerivier o.13 dring deur na die semi-finaal en verloor ongelukkig teen Primêre Skool Willem Postma.
- Hulle speel uit vir 3de en 4de plek en wen Primêre Skool Jordania 12 – 7.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://wilgerivierskool.co.za/
Foto verskaf









