)
Hokkie Aandliga – Primêre Meisieskool Oranje

Hokkie Aandliga. Vier van Primêre Meisieskool Oranje se hokkiespanne het Dinsdag, 20 Mei, aan die Hokkie Aandliga deelgeneem. Die spanne het soos volg presteer: o.12A Die dogters eindig 1ste in…

Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2024 – Primêre Meisieskool Oranje

Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2024. Oranje het ‘n trotse tradisie wat jaar na jaar voorleef om verskeie o.7 hokkie-spanne van skole regoor Bloemfontein te nooi vir die graad 1 wedstryde. Op…

Vrystaat Netbalkampioenskap – Hoërskool Wilgerivier 0.13’s derde

Vrystaat Netbalkampioenskap. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se 0.13 Netbalspan het 3de geëindig tydens die Vrystaat Netbalkampioenskap in Bloemfontein. Wilgerivier wen Hoërskool Dagbreek, verloor teen Hoër Meisieskool Oranje, en speel gelykop teen…

Primêre Skool Willem Postma – Verwelkom Tian Beneckhé

Primêre Skool Willem Postma. Primêre Skool Willem Postma van Bloemfontein verwelkom graag ‘n nuwe Onderwyser by hul skool. Tian Beneckhé is as onderwyser by die skool aangestel en sal Sosiale…