Vrystaat Netbalkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Vrystaat Netbalkampioenskap. Primêre Meisieskool Oranje blink uit! Op Vrydag, 13 Junie, het die o.13-netbalspan van Primêre Meisieskool Oranje deelgeneem aan die opwindende Vrystaat Netbalkampioenskap. Dit is aangebied by Onze Rust…
Vrystaat Netbalkampioenskap – Hoërskool Sentraal Presteer
Vrystaat Netbalkampioenskap. Hoërskool Sentraal spog met topprestasies by die Vrystaat Netbalkampioenskap. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het weereens gewys hoekom hulle as een van die Vrystaat se sportkragpunte gereken word. Tydens…
Vrystaat Netbalkampioenskap – Hoërskool Wilgerivier 0.13’s derde
Vrystaat Netbalkampioenskap. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se 0.13 Netbalspan het 3de geëindig tydens die Vrystaat Netbalkampioenskap in Bloemfontein. Wilgerivier wen Hoërskool Dagbreek, verloor teen Hoër Meisieskool Oranje, en speel gelykop teen…












