)
Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2025 – Hoërskool Fichardtpark

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2025. Hiermee die uitslae van Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2025. Rugby: Netbal: Hokkie: Gholf: Skaak: Tennis: Daniel Badenhorst van FHPwen al sy wedstryde. Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fpark.co.za/ Foto…

Senior Wilgieraad 2025 – Hoërskool Wilgerivier

Senior Wilgieraad 2025. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort het hul Senior Wilgieraad 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wilgerivierskool.co.za/ Foto verskaf

SASN Fast 5 Kampioenskap – Hoërskool Wilgerivier

SASN Fast 5 Kampioenskap. Die Wilgies se 0/13A span het deelgeneem aan die SASN Fast 5 Kampioenskap in Boksburg. Die Wilgies wen 4 van hul 5 ‘pool’ wedstryde en speel…

Netbal Fast 5 Toernooi – Hoërskool Wilgerivier

Netbal Fast 5 Toernooi. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se o.17 en o.15 netbalspanne het aan die Welkom Gimnasium Netbal Fast 5 Toernooi deelgeneem. Die o.17 span eindig 3de van twaalf spanne…

Vrystaat Netbalkampioenskap – Hoërskool Wilgerivier 0.13’s derde

Vrystaat Netbalkampioenskap. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se 0.13 Netbalspan het 3de geëindig tydens die Vrystaat Netbalkampioenskap in Bloemfontein. Wilgerivier wen Hoërskool Dagbreek, verloor teen Hoër Meisieskool Oranje, en speel gelykop teen…

Vrystaat Skole Netbal – Hoërskool Wilgerivier

Vrystaat skole netbal. ‘n Aantal netbalspelers van Hoërskool Wilgerivier in Frankfort het aan die Vrystaat Skole Netbal proewe deelgeneem. ? is gekies vie die onderskeie Vrystaat Skole spanne. O.18 Span:…

Vrystaat Netbalkampioenskappe – Hoërskool Wilgerivier

Vrystaat Netbalkampioenskappe. Die eerste Netbalspan van Hoërskool Wilgerivier van Frankfort, eindig onder top 6 netbalspanne in die Vrystaat tydens die Vrystaat Netbalkampioenskappe. Die kampioenskappe het gedurende die naweek plaasgevind. Hoërskool…

Sentraal Sporttoernooi – Hoërskool Wilgerivier Netbal neem deel

Sentraal Sporttoernooi. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se Eerste Netbalspan het die afgelope naweek deelgeneem aan die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein. Die span het waardevolle ondervinding opgedoen. Uitslae is as volg: Meer…

Weelie Tennis Toernooi – Hoërskool Wilgerivier presteer

Weelie Tennis Toernooi. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se 0.11 tennisspan het deelgeneem aan die Wheelie Tennis toernooi. Hierdie toernooi het voorheen bekend gestaan as InterAfrica. Die toernooi is in Bethlehem aangebied.…