Weelie Tennis Toernooi. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se 0.11 tennisspan het deelgeneem aan die Wheelie Tennis toernooi. Hierdie toernooi het voorheen bekend gestaan as InterAfrica. Die toernooi is in Bethlehem aangebied.
Die seuns het 6de geëindig en die dogters 9de uit 24 spanne.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://wilgerivierskool.co.za/
Foto’s verskaf