Sentraal Sporttoernooi. Tydens die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein is die volgende hokkie-prestasies deur skole behaal. Die toppresteerders was Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein, Hoërskool Duineveld van Upington, Hoërskool Pietersburg, Hoërskool Upington en Hoërskool Sentraal van Bloemfontein.
- Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein
- Dogters o18A hokkiespan is gekroon as die hokkie-wenners
- Seuns O18A hokkiespan is gekroon as die hokkie-wenners
- Estiaan Saaiman is die beste voorspeler
- Liané Gerber is die beste doelwagter
- Hoërskool Duineveld, Upington
- Lara van den Heever is die beste voorspeler
- Hoërskool Pietersburg
- Ammorie Grobler is die beste Middelveldspeler
- Aluschka Zaaiman is die beste verdediger
- Bertus Jacobs is die beste verdediger
- Hoërskool Upington
- Johan Maritz is die beste Middelveldspeler
- Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
- De Villiers le Roux is die beste doelwagter
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf