Vrystaat Skole-Rugbyspanne – Hoërskool Jim Fouché skitter
Vrystaat Skole-Rugbyspanne. Hoërskool Jim Fouché – Rugbytrots 2026. Hoërskool Jim Fouché is uiters trots op die vyftien rugbyspelers wat met hul talent en harde werk ’n plek in die verskeie…
Mnr & Mej JF 2026 – Hoërskool Jim Fouché kondig trots aan
Mnr & Mej JF 2026. Wat ’n sprokiesaand vol glans en ‘glamour’ by Hoërskool Jim Fouché! Die jaarlikse Mnr. & Mej. JF-kompetisie het die gehoor betower met styl, selfvertroue en…
Region 3 Taekwondo-Kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
Region 3 Taekwondo-Kampioenskappe. Op 1 Mei 2026 het Janco en Anné Scheepers, twee uitmuntende atlete van Hoërskool Jim Fouché, aan die Free State Region 3 Taekwondo-kampioenskappe in Kroonstad deelgeneem. Beide…
Ultimate Summer Championship – Hoërskool Jim Fouché
Ultimate Summer Championship – Hoërskool Jim Fouché is trots op een van hul eie sterre. Carla Smit het uitstaande prestasies in haar dans behaal. Sy het deelgeneem die Ultimate Summer…
SANESA FS Second Qualifier – Hoërskool Jim Fouché skitter
SANESA FS Second Qualifier. Chy-Anne se uitsonderlike prestasie. Chy-Anne Muller, ’n leerder van Hoërskool Jim Fouché, het van 11 tot 12 April aan die SANESA FS Second Qualifier by die…
FS Biathle and Triathle – Hoërskool Jim Fouché skitter
FS Biathlon and Triathlon. AJ Theron, ’n leerling van Hoërskool Jim Fouché, het op 10 April aan die FS Biathle and Triathle League 4 by Hoërskool Sentraal deelgeneem. In die…
SA Level 3 Swemkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
SA level 3 Swemkampioenskappe. Dian Lotriet het van 26 tot 29 Maart 2026 aan die SA Level 3 Regional Age Group Championships in Bloemfontein deelgeneem. In die seuns o.14-afdeling het…
Hoofleiers 2026 – Hoërskool Jim Fouché stel Ansje Bekker bekend
Hoofleiers 2026. Schools That Rock gesels met skole se Hoofleiers 2026. Ansje Bekker, Hoofdogter 2026, gesels oor haar leierskap hierdie jaar. Vir Ansje Bekker beteken dit ’n groot eer om…
Hoofleiers 2026 – Hoërskool Jim Fouché stel met trots bekend
Hoofleiers 2026. Schools That Rock gesels met skole se Hoofleiers 2026. JP Crous, Hoofseun 2026, gesels oor sy leierskap hierdie jaar. “Die benaming hoofseun voel nie soos ’n titel nie,…
Kwagga-week Hokkie – Hoërskool Jim Fouché bring sy kant
Kwagga-week Hokkie. George-toernooi. o.14A (Seuns) o.14A (Dogters) o.16A (Dogters) o.16A (Seuns) 🎉 Baie geluk aan al die JF-hokkiespelers wat hul skool met trots verteenwoordig het. ’n Spesiale vermelding aan die…
Southern Cape Sports Tours – Hoërskool Jim Fouché
Southern Cape Sports Tours – Vyf rugbyspanne van Hoërskool Jim Fouché het onlangs aan die Southern Cape Sports Tours toernooi in George deelgeneem. Alhoewel die uitslae gemeng was, het die…
Trompoppies kompetisie – Hoërskool Jim Fouché skitter
Trompoppies kompetisie. 🎉 JF Trompoppies skitter by hul eerste kompetisie! Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, vier met trots die ongelooflike prestasies van hul Trompoppies wat die afgelope naweek aan hul eerste…
Laser Run – Hoërskool Jim Fouché se AJ Theron skitter
Laser Run. Hoërskool Jim Fouché se AJ Theron blink uit in Laser Run. AJ Theron, ’n uitstaande sportman van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het op 9 Maart aan die…
Skole-hokkie – Hoërskool Jim Fouché presteer in Oos-Londen
Skole-hokkie. Hoërskool Jim Fouché se o.18A hokkiespanne presteer by naweek-feeste van Skole-hokkie. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se o.18A hokkiespanne het die afgelope naweek aan twee groot feeste deelgeneem en hul…
Vrystaat Atletiekspan – Hoërskool Jim Fouché spog met 11 atlete
Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is trots om aan te kondig dat ’n hele span van hul uitblink-atlete gekies is om JF in die Vrystaat-Atletiekspan te verteenwoordig. Hierdie prestasie is…
JF Krieket – Hoërskool Jim Fouché matrieks se laaste ligawedstryd
JF Krieket – vier drie legendes. Op Dinsdag, 3 Maart 2026, het Hoërskool Jim Fouché se eerste span drie van hul krieket-ikone vir die laaste keer in ligawedstrydaksie gesien: Met…
Nautilus Wiskunde Olimpiade – Hoërskool Jim Fouché presteerders
Nautilus Wiskunde Olimpiade. Hoërskool Jim Fouché blink uit in Nautilus Wiskunde Olimpiade. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is trots om die uitstaande prestasies van vyf van hul leerders in die…
Skole Krieket – Hoërskool Jim Fouché terug op wenpad
Skole Krieket. Jim Fouché se eerste span behaal oortuigende oorwinning. Die eerste krieketspan van Hoërskool Jim Fouché het Saterdag, 14 Februarie, ’n klinkende oorwinning van 169 lopies oor Hoërskool Bethlehem…
School Tennis – Union High School delighted
School Tennis. Union High School Tennis Report 🎾 Eight of Union High School’s senior tennis players travelled to Burgersdorp to compete in the prestigious Van Niekerk & Koen School Tennis…
Challengers Hockey Cup – Hoërskool Jim Fouché blink uit
Challengers Hockey Cup. Die seuns- en dogters tweede hokkiespanne van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die gewilde Challengers Cup deelgeneem. ’n Hoogtepunt van die naweek was…
Vrystaatstreek-Tennisproewe – Hoërskool Jim Fouché skitter
Vrystaatstreek-Tennisproewe. Hoërskool Jim Fouché blink uit by Vrystaatstreek-Tennisproewe 🎉 Vyf talentvolle leerders van Hoërskool Jim Fouché het onlangs hul skool se naam hoog gehou tydens die Vrystaatstreek-Tennisproewe. Met harde werk…
Nuutverkose 1ste netbalspan – Hoërskool Jim Fouché se nuwe trots
Nuutverkose 1ste netbalspan. Baie geluk aan die nuutverkose 1ste Netbalspan! 🎉🏐 Hoërskool Jim Fouché is ongelooflik trots op elkeen van die spanlede en wens hulle alle sterkte en groot sukses…
JF Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Diamantveld
JF Krieket. Glorieryke oorwinning vir Hoërskool Jim Fouché. Die Eerste krieketspan van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het hul krag en vasberadenheid getoon met ’n knap oorwinning van 5 lopies teen…
Sportprestasies – Hoërskool Jim Fouché skitter op sportgebied
Sportprestasies. 🏆 Hoërskool Jim Fouché Sportprestasies. Driekamp Dian Lotriet: Na afloop van die liga wat op 10 Januarie plaasgevind het, is Dian Lotriet gekies vir die Vrystaatse Driekampspan. Hy sal…
Matrieks Well Done funksie – Hoërskool Jim Fouché
Matrieks Well Done funksie. Ses van Hoërskool Jim Fouché se 2025 matriekklas, Jaco Deysel, Janeli Saaiman, Amoney Verwey, Leané de Villiers, Janah Swarts en Wihan Coertzen, het as deel van…
Skitterende Matriek-uitslae 2025 – Hoërskool Jim Fouché staan uit
Skitterende Matriek-uitslae 2025. 🌟 Hoërskool Jim Fouché vier uitblinkende Matriekuitslae 2025! Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het weer bewys hoekom dit as een van die top akademiese instellings in die…
KOVSIE Smash Krieketweek 2026 – Hoërskool Jim Fouché skitter
KOVSIE Smash Krieketweek 2026. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het gister, 5 Januarie, die KOVSIE Smash Krieketweek in Bloemfontein met twee oortuigende oorwinnings afgeskop. Eerste wedstryd: JF teen Witteberg…
Kovsie Smash Krieket 2026 – Hoërskool Jim Fouché
Kovsie Smash Krieket 2026. JF-span gereed vir wedstryde. Die JF-krieketspan is vol opgewondenheid en gereed om deel te neem aan die Kovsie Smash Kriekettoernooi wat hierdie week plaasvind. Die span…
Caspian Tigers by FPL – Hoërskool Jim Fouché skitter
Caspian Tigers by FPL. Hoërskool Jim Fouché se krieketseuns het vanjaar die Caspian Tigers in die Free State Premier League (FPL) verteenwoordig – en wat ‘n seisoen was dit! Die…
Wiskunde Prestige Prysuitdeling – Hoërskool Jim Fouché se trots
Bekroningsfunksie 2025. 🎉 Hoërskool Jim Fouché vier uitblinkers in Wiskunde! Baie geluk aan die drie briljante leerders wat tydens die Wiskunde Prestige Prysuitdeling van die Vrystaat en Noord-Kaap hul merk…
Trinity Blokfluit-eksamen – Hoërskool Jim Fouché super trots
Trinity Blokfluit-eksamen. Uitblinkprestasie by Hoërskool Jim Fouché. Hoërskool Jim Fouché is baie trots om een van hul leerders, Natasha de Waal, uit te lig vir haar merkwaardige prestasie. Natasha het…
Afrika Jeugspele 2025 – Hoërskool Jim Fouché trotse atleet
Afrika Jeugspele 2025. Hoërskool Jim Fouché vier sporttrots. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is besonder trots op Anri Rautenbach. Sy is ’n toegewyde leerder wat gekies is om Suid-Afrika te…
Karate Bushido Challenge – Hoërskool Jim Fouché skitter
Karate Bushido Challenge. Ansuri Nel, ’n trotse leerder van Hoërskool Jim Fouché, het op 8 November aan die Karate Bushido Challenge deelgeneem in die Kadette 14–15 jaar afdeling. Sy het…
Tweekamp-prestasie – Hoërskool Jim Fouché, AJ Theron 1ste
Tweekamp-prestasie. 🏆 Hoërskool Jim Fouché blink weereens uit in tweekamp. Op Woensdag, 5 November, het AJ Theron van Hoërskool Jim Fouché deelgeneem aan die Suidelike Vrystaat Liga 3 vir tweekamp.…
Karate-prestasie – Hoërskool Jim Fouché se Elvin Pienaar skitter
Karate-prestasie. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein kan met trots terugkyk op ’n uitstaande prestasie deur Elvin Pienaar, leerder van Hoërskool Jim Fouché het op 8 November aan die Bushido Challenge…
Aksie-Netbal – Jim Fouché trots op Tanisha Smith
Aksie-Netbal. 🏐 Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, is trots om aan te kondig: Tanisha Smith is met trots gekies om deel te vorm van die Vrystaat o.16 aksie-netbalspan. Sy sal haar…
Skole krieket – Hoërskool Jim Fouché kraai koning teen Witteberg
Skole krieket. 🏏JF se eerste krieketspan oorheers Witteberg in reënverstoorde skole krieket kragmeting. Hoërskool Jim Fouché (Bloemfontein) se eerste krieketspan het ’n oortuigende oorwinning van 74 lopies behaal teen Hoërskool…
Noordwes Interprovinsiale Biathle – Hoërskool Jim Fouché presteer
Noordwes Interprovinsiale Biathle. 🏃♂️ AJ Theron blink uit in Biathle-kampioenskap. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, is trots op een van hul uitblinkers, AJ Theron. Hy het onlangs aan die Noordwes Interprovinsiale…
VRL 2026 se Hoofleiers – Hoërskool Jim Fouché kondig aan
VRL 2026 se Hoofleiers. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het met trots hul Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) 2026 se hoofleiers aangekondig. Baie geluk aan die volgende leerders met hul…
Kriekettriomf – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Goudveld
Kriekettriomf. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het ’n oortuigende oorwinning van 8 paaltjies behaal teen Hoërskool Goudveld in ’n onlangse wedstryd. Goudveld het eerste gekolf en is beperk tot…
Vrystaat Departementele Wiskunde – Hoërskool Jim Fouché skitter
Vrystaat Departementele Wiskunde. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is ongelooflik trots op Lineé Lubbe, wat die eerste plek behaal het in Graad 10 tydens die Vrystaat Departementele Wiskunde kompetisie in…
2025 Matrieks laaste skooldag – Hoërskool Jim Fouché groet
2025 Matrieks laaste dag. Afskeid aan die 2025-matrieks van Hoërskool Jim Fouché. Vandag staan julle op die drumpel van ’n nuwe reis. Die gange van Jim Fouché het jul lag,…
SA Junior Nasionale Pluimbalgroep – Hoërskool Jim Fouché
SA Junior Nasionale Pluimbalgroep. Christiaan Botha, ’n Graad 12-leerder van Hoërskool Jim Fouché, het pas ’n uitsonderlike mylpaal bereik — hy is gekies as lid van die Suid-Afrikaanse Junior Nasionale…
Nasionale Gimnastiekkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
Nasionale Gimnastiekkampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché blink uit in Gimnastiek. Hayleigh Parker en Ansje Bekker, twee talentvolle leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het onlangs hul Vrystaat-kleure verwerf vir deelname…
SA Stoeikampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché uitstaande
SA Stoeikampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché blink uit op nasionale stoeiverhoog. Drie talentvolle leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het die Vrystaat met trots verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe wat…
Eskom Ekspo ISF – Hoërskool Jim Fouché, Jaco Deysel skitter
Eskom Ekspo ISF. 🎉 Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein vier Jaco Deysel se uitmuntende prestasies! 🎓 Jaco Deysel, ‘n uiters suksesvolle graad 12-leerder van Hoërskool Jim Fouché, het vir oulaas…
Matriekafskeid 2025 – Hoërskool Jim Fouché is ‘n aand in Parys
Matriekafskeid 2025. Die rooi tapyt is uitgerol, die sterre fluister beloftes. Dit is weer tyd vir Hoërskool Jim Fouché se glansgeleentheid van die jaar, die hoogtepunt op hul sosiale kalender.…
Vrystaat Sportsterre 2025 – Hoërskool Jim Fouché baie trots
Vrystaat Sportsterre 2025. 🏆 Hoërskool Jim Fouché vier hul sportsterre! Met trots en bewondering sê JF baie geluk aan Conrad van der Zwaard (Atletiek en Kragoptel) en Dané de Klerk…
Nasionale Fast 5-uitspele – Jim Fouché o.17 presteer uitsonderlik
Nasionale Fast 5-uitspele. Baie geluk aan Hoërskool Jim Fouché se fenomenale o.17-netbalspan met hul indrukwekkende 5de plek op nasionale vlak tydens die Nasionale Fast 5-uitspele! Hierdie toernooi het van die…


























































